Ek help weer 'n Oom wat naby aan my hart is. Hy het verskeie teleskope wat hy wil verkoop.
Hierdie 2 x Sightmark 8.5 x 25 x 50 Telesskope het elkeen 'n kwaal.
Teleskoop No1 het ligte "Over spray" wat sigbaar is by die kruishaar. Dit is liggies, maar dit moet genoem word. Ek glo dit was "n produksie fout. Vêrder kan ek geen ander probleme sien nie. Prys R3000

Teleskoop no.2 het 'n parallax probleem. Hy wil glad nie fokus op vêr afstande nie. Weereens vermoed ek dit is "n fabriek-probleem gewees. Of dit herstelbaar is, weet ek nie. Maar hy sal mooi werk bv op 'n .22 ens.
Prys R2000
Die pryse is laag en ek moet voetstoots namens die Oom verkoop ongelukkig.
Ek sou self nie gehuiwer het om hulle te neem nie,al is daar nou probleempies.

Kontak my gerus via PM of WhatsApp vir meer info. 082 745 1351
Groete
KZ

