Goeie naand almal
Hierdie skaal lê net en stof opgaar. Skaal is skaars gebruik en komnog in oorspronklike boks en verpakking.
Skaal kan in Pta opgelaai word, of ek kan hom pos op die koper se onkoste.
Prys is R3,500.
082 45sewe 488nege
Dankie
RCBS Rangemaster 2000 Elektroniese skaal
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
RCBS Rangemaster 2000 Elektroniese skaal
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.