Sako 85 LR in 300 WinMag
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Sako 85 LR in 300 WinMag
Middag almal
Ek het die genoemde geweer te koop:
Sako 85 Long Range in 300 WinMag, 26 duim loop, 1 in 10 twist, Thread in fabriek gesny en kom met Sako factory muzzle break.
Warrior Large Silencer met muzzle Break
Rail en Tier One teleskoop ringe.
Swarovski X5 5-25x56P
200x lapua doppe (100x splinternuut nog in boksie, ander 100x word nou vir die 4de x geskiet)
+/-650x Hornady Amax 208gr
2x Hodgdon H1000 (unopened)
1x Redding Competion Bullet seating die (55153)
1x Redding Type S Bushing style full sizing die (77153) (Bushing included)
Ladingontwikkeling gedoen (2,890fps) en Dies opgestel en reg vir herlaai.
Alles in goed tot uitstekende toestand.
Sal graag as een pakkie wil verkoop vir eers.
Prys vir alles en geweer wat reg skiet, R100,000
Kan paar kort videos van die geweer direk Whatsapp indien jy belang stel. Hier is solank fotos van die komponente.
Kontak my op 082 vier 57 4 88 nege

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by gillie on Tue Jul 01, 2025 12:53 pm, edited 1 time in total.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Sako 85 LR in 300 WinMag
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Sako 85 LR in 300 WinMag
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
~JTK~
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Wed Jun 25, 2025 10:19 am
Re: Sako 85 LR in 300 WinMag
Het self voorreg om een te he. man dis n lekker geweer... As jy dalk wil split as die tyd reg is. Stel belang in die bushing die. Die toe doppe en die h1000...
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Sako 85 LR in 300 WinMag
Dankie, sal jou in gedagte hou~JTK~ wrote: Wed Jul 02, 2025 8:14 am Het self voorreg om een te he. man dis n lekker geweer... As jy dalk wil split as die tyd reg is. Stel belang in die bushing die. Die toe doppe en die h1000...
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Sako 85 LR in 300 WinMag
Foto van die internet hoe die geweer lyk solank
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
~JTK~
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Wed Jun 25, 2025 10:19 am
Re: Sako 85 LR in 300 WinMag
HIer is solank n foto terwyl ons wag vir joune 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Sako 85 LR in 300 WinMag
So paar fotos van die geweer, soos belowe. Als nog beskikbaar as pakkie, sal daarna besluit of ek dit sal opbreek.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Sako 85 LR in 300 WinMag
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Sako 85 LR in 300 WinMag
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Sako 85 LR in 300 WinMag
groepfoto
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Sako 85 LR in 300 WinMag
Bereid om die pakkie op te split. R40, 000 vir die geweer sonder die teleskoop. As die geweer verkoop is sal ek die res van die goed adverteer.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Sako 85 LR in 300 WinMag
Steeds beskikbaar
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Sako 85 LR in 300 WinMag
Stel jy nog belang in die bogenoemde?~JTK~ wrote: Wed Jul 02, 2025 8:14 am Het self voorreg om een te he. man dis n lekker geweer... As jy dalk wil split as die tyd reg is. Stel belang in die bushing die. Die toe doppe en die h1000...
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Sako 85 LR in 300 WinMag
Gillie was die geweer toe verkoop?
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Sako 85 LR in 300 WinMag
Hi Stephan, ek het die pakkie toe opgebreek, teleskoop is verkoop maar die geweer is nog beskikbaar.
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Sako 85 LR in 300 WinMag
Hallo Gillie
Is die Hornady 208gr A Max se nog beskikbaar?
Is die Hornady 208gr A Max se nog beskikbaar?
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Sako 85 LR in 300 WinMag
Hello Flip, ja daar is nog van hulle beskikbaar, ek sal moet gaan kyk maar ek dink so rapsie meer as 400x van hulle.Flip Fouche wrote: Sat May 02, 2026 1:37 pm Hallo Gillie
Is die Hornady 208gr A Max se nog beskikbaar?
Dankie
Johan