Hi Almal,
1. Ek het 300x 155gr Nosler Custom Competition @ R10/ koëel en ook 300x 150gr Sierra Pro- Hunter koeëls(FBSP) @R10/koeël te koop.
Ek het ook 47x 224 kal. 80.5gr. Berger koeëls en 44x 224 kal 55gr Hornady VMax koeëls beskikbaar. Maak my maar n sinvolle offer vir die 224 kal koeëls. Ek sien die Berger koeëls kos deesdae n n astronomiese bedrag.
Posgeld is vir die koper se rekening. As jy belangstel kontak my via WhatsApp by 082 785 6108.
Groete
Ferdi Bam.
.308W, 155gr NCC en 150gr Sierra Pro-Hunter koeëls
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 358
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
.308W, 155gr NCC en 150gr Sierra Pro-Hunter koeëls
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 358
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: .308W, 155gr NCC en 150gr Sierra Pro-Hunter koeëls
Die Nosler en Sierra koeëls is verkoop.
Dankie.
Dankie.
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!