Forbidden Error 403

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
Post Reply
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Forbidden Error 403

Post by jaracal »

Indien julle weet as daar nog mense is wat nie op die forum kan ingaan nie laat my weet asb.
Indien daar van julle nie kon opgaan nie maar nou wel op die forum kom laat my ook weet asb. Ek wil graag sien hoe groot die omvang van die probleem was.
Ons het so 'n ruk terug 'n "cyber attack" gehad waar hulle die forum oorlaai het en was die laai van die bladsye baie stadig of glad nie. Ek het sagterware geinstalleer wat die aanvalle gestop het maar lyk of dit nou ons eie ip's block.
Hoop nie dit het julle te groot ontwrig nie en jammer vir die ongerief, werk nog steeds om die forum glad te laat loop.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Forbidden Error 403

Post by Ratel »

Het 'n probleem voorheen gehad soos wat die manne genoem het maar die laaste paar dae loop Jaracal glad van my foon en huis netwerk af.
Maak 'n verskil
User avatar
Sakkie Rust
Full Member
Full Member
Posts: 224
Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am

Re: Forbidden Error 403

Post by Sakkie Rust »

Ek kan nogsteeds nie vanaf my wifi by die huis op log nie , ek moet elke keer die wifi op my foon afsit om op jaracal te ka gaan .

Sakkie
apiemarais
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Sat Jul 24, 2021 9:50 am

Re: Forbidden Error 403

Post by apiemarais »

Sakkie Rust wrote:Ek kan nogsteeds nie vanaf my wifi by die huis op log nie , ek moet elke keer die wifi op my foon afsit om op jaracal te ka gaan .

Sakkie
Ek sit met dieselfde probleem

Sent from my SM-A736B using Tapatalk

Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Forbidden Error 403

Post by Malan123 »

Ek ook
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Forbidden Error 403

Post by jaracal »

Ek sal later vanmiddag die forum opdateer en probeer regstel. Die forum sal af wees vir die tyd maar ek sal dit so vinnig moontlik weer op die lug hê.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 454
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Forbidden Error 403

Post by JF123 »

Dit het nou erger geraak. Vanmore hetcalles goed verloop. Nou skielik kry ek die "Forbidden Error 403"
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Forbidden Error 403

Post by jaracal »

Die forum is nou opgedateer, laat weet my as julle enige probleme onderfind.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Forbidden Error 403

Post by jaracal »

Die forum is nou opgedateer, laat weet my as julle enige probleme ondervind.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Forbidden Error 403

Post by jaracal »

Die forum is nou opgedateer, laat weet my as julle enige probleme ondervind.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Hano243
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm

Re: Forbidden Error 403

Post by Hano243 »

jaracal wrote: Sun Aug 24, 2025 11:31 am Die forum is nou opgedateer, laat weet my as julle enige probleme ondervind.
Groete
Heinrich
Daar is myne ook nou reg, baie dankie.
Hano
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Forbidden Error 403

Post by Malan123 »

werk aan my kant dankie Hein
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Forbidden Error 403

Post by jaracal »

Dankie vir die laat weet.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Zuku
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm

Re: Forbidden Error 403

Post by Zuku »

Ek was af so 2 weke lank tot en met gister het ek dieselfde boodskap gekry. Vandag is ek in en ervaar daai snaakse kalm gevoel weer oor myself. :laugh:
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2148
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Forbidden Error 403

Post by Ds J »

Nooit n probleem op die rekenaar gehad nie, maar die selfoon was n kopseer. Alles werk nou weer. Baie dankie!
Post Reply