Vudoo 360 .22LR
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Baie mooi, jy gaan hom weer skiet!
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Lekker lag ek nou, mooi raak gesien Arnold - gong staan wel in my braaikamerArnold wrote: Mon Aug 18, 2025 7:11 pm Baie mooi groep! Lyk of jy die gong sommer afgehaal het om in jou braaikamer te hang as trofee![]()
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Vudoo 360 .22LR
Baie netjies Paul.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
partner
- Hero Member

- Posts: 980
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Vudoo 360 .22LR
Jy Mag maar Skiet. Ongelooflik.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Vudoo 360 .22LR
My gat het bietjie gejuk ........
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Pragtig Paul, het nou teruggegaan na jou 1ste foto, hierdie baie mooier, vir my.
Het Saterdag ‘n Chasa .22 gong kompetisie in 20-30km dwarswind geskiet, maks 104m. Dis waar hierdie kolwe/chassis mooi tot hul reg kom. Top 3 of 4 posisies maar almal spesialisgewere met natuurlik goeie skuts. Die res van ons houtkolf 1950’s brigade volg daarna!
Juk is lekker
Beste.
Het Saterdag ‘n Chasa .22 gong kompetisie in 20-30km dwarswind geskiet, maks 104m. Dis waar hierdie kolwe/chassis mooi tot hul reg kom. Top 3 of 4 posisies maar almal spesialisgewere met natuurlik goeie skuts. Die res van ons houtkolf 1950’s brigade volg daarna!
Juk is lekker
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2149
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Ek stem saam met Lategan, Paul. Nou lyk die roer regtig mooi. Goeie keuse
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Dankie Koos & Lategan!
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Yes Francois, gaan lekker wees om weer bietjie ver te skiet
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Ek het so rukkie terug begin Lapua Long Range ammo toets in die Vudoo. Ek het 4 verskillende lotte gekry en hierdie lot het die beste gewerk. Ek het toe maar vir my 'n brick bestel van hierdie spesifieke lot.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Vudoo 360 .22LR
'n Week later is ek weer baan toe om te bevestig dat dit steeds goed werk. Hierdie is 'n 15 skoot groep op 300m met baie goeie ES & SD - het toe maar besluit om 'n hele kas van die ammo te koop.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Vudoo 360 .22LR
Daai is n baie mooi groep.
Geluk!!
Geluk!!
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vudoo 360 .22LR
Daai is baie mooi Paul, jy mag dam met die klein goed skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Bigfoot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Re: Vudoo 360 .22LR
Excellent shooting Paul.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Netjies mater. Interessant hoe 2 skote op beide groepe jou sub-MOA bederf [beroof]. Wens hulle in!
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Vudoo 360 .22LR
Paul, hierdie is uitstekend!
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Great shooting, Paul.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Baie dankie, ek is baie tevrede - dit is redelik konstant en herhaalbaar (iets wat nie noodwendig baie gebeur met .22LR nie). Ek het al paar kleiner groepe (sub-moa) op 300m geskiet, maar dit was almal 5 skoot groepe en nie altyd herhaalbaar nie. Wanneer jy 10 of meer skote op langer afstande skiet raak dit moeilik, ek dink selfs vir groter kalibers.