Vudoo 360 .22LR
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Dankie, dit is 'n Delta Stryker 4.5-30x56.
Teiken het ek self geteken - maar net om .22LR ammunisie te toets. Gemiddelde groep groote (6 x 5 skoot) asook plek om spoed aan te teken.
Teiken het ek self geteken - maar net om .22LR ammunisie te toets. Gemiddelde groep groote (6 x 5 skoot) asook plek om spoed aan te teken.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Saterdag oggend vroeg baan toe met die Vudoo. Ek het 3 sighters op 100m geskiet en daarna:
- 2 x 5 skoot groepe @ 300m
- 1 x 5 skoot groep @ 400m
- 1 x 10 skoot groep @ 400m
- 2 x 5 skoot groepe @ 300m
- 1 x 5 skoot groep @ 400m
- 1 x 10 skoot groep @ 400m
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Vudoo 360 .22LR
300m groepe
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Vudoo 360 .22LR
400m groepe
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Bigfoot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Re: Vudoo 360 .22LR
Excellent shooting Paul.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Thank you Rodger. What impresses me most is the repeatability - attached pictures show 25 of the 28 shots (less the 3 sighters) fired on Saturday.
Obviously when conditions allow - the wind picked up when shooting the 10 shot group (probably why I packed up and went home).
Obviously when conditions allow - the wind picked up when shooting the 10 shot group (probably why I packed up and went home).
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Vudoo 360 .22LR
Damn! Nice shooting that .
Must be nice living in a place where the wind hardly blows. In Cape Town you'll struggle to get those groups at 150m in summer.
Must be nice living in a place where the wind hardly blows. In Cape Town you'll struggle to get those groups at 150m in summer.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vudoo 360 .22LR
Gaan skiet bq saam Paul dan kyk jy, laat hy jou somer al sy Protea BR baadjies ook wysJF123 wrote: Mon Nov 27, 2023 4:38 pm Damn! Nice shooting that .
Must be nice living in a place where the wind hardly blows. In Cape Town you'll struggle to get those groups at 150m in summer.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Vudoo 360 .22LR
SK ammo getoets Saterdag - Long Range & Rifle Match het baie goed geskiet. SK Standard + het minder goed geskiet en SD was groot - dit kan moontlik die spesifieke lot wees wat ek gehad het.
Die groep wat ek met die SK Rifle Match geskiet het is my persoonlike beste op 100m met .22LR.
Die groep wat ek met die SK Rifle Match geskiet het is my persoonlike beste op 100m met .22LR.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Dankie vir deel, pragtig, jy het verseker ‘n lekker langnaweek!
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2149
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Wow! Netjies Paul. Dit lyk my die SK Match mag dalk jou gunsteling-ammo raak.
Mooi loop
Mooi loop
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Dankie, ja is altyd goed wanneer goedkoper ammo goed skiet in jou geweer - sal nog moet kyk wat dit op langer afstande maak.
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: Vudoo 360 .22LR
Sjoe, bitter mooi geweer en die groepe is nog mooier.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Dankie KaalvoetKaalvoetthysie wrote: Thu Jun 20, 2024 11:24 am Sjoe, bitter mooi geweer en die groepe is nog mooier.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Ammion, jou resultate spreek vanself, skitterend en dankie vir die deel en inspirasie. Vertel bietjie hoekom verkies jy ‘n 2-stage trigger? Veral op ‘n ligte kaliber of in die algemeen? Voortrek, konsentrasie, aanloop voor die boem, bring jou in die zone ens.Ammion wrote: Sat Jan 28, 2023 5:04 pm Dankie julle - ja, jy kan nie vir meer vra as 'n glimlag op jou gesig elke keer as jy die sneller trek nie .......
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Dankie Lategan. Dit is maar persoonlike voorkeur en waaraan ek gewoont is - ek het op ‘n stadium ernstig “air rifle benchrest” kompetisie geskiet en die meeste kompetisie gewere het op daardie stadium met 2-stage snellers uit gekom.Lategan1 wrote: Thu Jun 20, 2024 8:59 pmAmmion, jou resultate spreek vanself, skitterend en dankie vir die deel en inspirasie. Vertel bietjie hoekom verkies jy ‘n 2-stage trigger? Veral op ‘n ligte kaliber of in die algemeen? Voortrek, konsentrasie, aanloop voor die boem, bring jou in die zone ens.Ammion wrote: Sat Jan 28, 2023 5:04 pm Dankie julle - ja, jy kan nie vir meer vra as 'n glimlag op jou gesig elke keer as jy die sneller trek nie .......
Beste.
-
FDV
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Het jy enige load issues met die vudoo?
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Glad nie - geen issues
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Vudoo 360 .22LR
Hoe meer ek na die draad en die groepe kyk, besef ek maar net al hoe meer dat party manne maar net moer goed kan skiet.
Paul, jy mag maar. Dit is regtig waar ongelooflik wat jy regkry met n .22 op daardie afstande, baie geluk.
As ek dit kan skiet op 25m sal ek trots wees
Paul, jy mag maar. Dit is regtig waar ongelooflik wat jy regkry met n .22 op daardie afstande, baie geluk.
As ek dit kan skiet op 25m sal ek trots wees
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Dankie Sako, maar dit is 90% toerusting - indien jy nie die regte toerusting het nie, gaan jy sukkel.sako 30-06 wrote: Mon Oct 21, 2024 8:16 am Hoe meer ek na die draad en die groepe kyk, besef ek maar net al hoe meer dat party manne maar net moer goed kan skiet.
Paul, jy mag maar. Dit is regtig waar ongelooflik wat jy regkry met n .22 op daardie afstande, baie geluk.
As ek dit kan skiet op 25m sal ek trots wees![]()
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Vudoo 360 .22LR
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Het die naweek vir die eerste keer in 3 maande kans gekry om by die skietbaan uit te kom - hierdie is seker een van die beste 5 skoot groepe wat ek nog met .22LR op 200m geskiet het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vudoo 360 .22LR
Bitter mooi Paul, jy mag maar groepe skietAmmion wrote: Mon Aug 18, 2025 4:53 pm Het die naweek vir die eerste keer in 3 maande kans gekry om by die skietbaan uit te kom - hierdie is seker een van die beste 5 skoot groepe wat ek nog met .22LR op 200m geskiet het.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Vudoo 360 .22LR
Baie mooi groep! Lyk of jy die gong sommer afgehaal het om in jou braaikamer te hang as trofee 
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2149
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Vudoo 360 .22LR
Baie mooi geskiet Paul!! Verstommend wat gedoen kan word met 'n .22LR
Mooi loop
Mooi loop