DAGSE MANSKAP
Ek was vir n hele ruk onaktief hier op jaracal oor verskeie redes onder andere gebou aan n besigheid en verhuis transvaal toe ook einde 2019 vanaf die ooskaap
ek bou en verskaf die FOX SEEKER DIMMER reeks produkte vir die wat my nog nie ken nie en herstel ook die roepers vd manne
binnekort launch ek my eie roeper wat ek ontwerp het so watch the press dit sal die FOX SEEKER FS25 wees
kontak my gerus vir nuwe dimmers en herstel vd roepers op nul8drie41sewe40vier6
groete
jack
fox seeker dimmers en varminting
DIMMERS EN ROEPERS
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
DIMMERS EN ROEPERS
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel