Lees nou die raak
https://metro.co.uk/2025/08/06/milliona ... -23845140/
Jagter deur Buffel gedood
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Jagter deur Buffel gedood
Dik buffelmates deur die skrywer
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1266
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Jagter deur Buffel gedood
Dit is 'n groot jammerte - alle simpatie en meegevoel met die oorlede jagter se familie.
Wat is die implikasies vir die teenwoordige professionele jagter en aanspreeklikheid van so 'n gebeurtenis nou vir Coenraad Vermaak Safaris?
Wat is die implikasies vir die teenwoordige professionele jagter en aanspreeklikheid van so 'n gebeurtenis nou vir Coenraad Vermaak Safaris?
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2328
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Jagter deur Buffel gedood
Kyk daai kommentaar aan die onderkant.....nou reken die klomp jagters is wreed en en en. Wanneer laas het hulle in die spieel gekyk en hulle kommentaar op so n artikel is ongepas en gemeen. Wa in die lewe sou jagters sulke tipe aanmerkings maak. Wonder wie is barbaars!!!
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jagter deur Buffel gedood
Klomp beta soy drinkersJAGTERSREG-JRM wrote: Wed Aug 06, 2025 3:07 pm Kyk daai kommentaar aan die onderkant.....nou reken die klomp jagters is wreed en en en. Wanneer laas het hulle in die spieel gekyk en hulle kommentaar op so n artikel is ongepas en gemeen. Wa in die lewe sou jagters sulke tipe aanmerkings maak. Wonder wie is barbaars!!!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Jagter deur Buffel gedood
Vir 'n oomblik het ek gedink ek gaan lees van 'n man wat met 'n tactical .45-70 platgetrap is.
Dis jammer. Die kommentaar op die artikel laat my bloed kook.
Dis jammer. Die kommentaar op die artikel laat my bloed kook.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Jagter deur Buffel gedood
Wat al daai wat so gal braak nie weet nie is dat daai jagter baie meer as enige van hulle al gedoen het vir bewaring. Hulle kry mos hulle vleis in die winkel.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2328
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Jagter deur Buffel gedood
En nee die winkel maak nie diere dood vir die vleis nie .........dit val uit die hemele uit en beland in pakkies op die rakkeToyrsi wrote: Thu Aug 07, 2025 8:52 am Wat al daai wat so gal braak nie weet nie is dat daai jagter baie meer as enige van hulle al gedoen het vir bewaring. Hulle kry mos hulle vleis in die winkel.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Jagter deur Buffel gedood
Almal op die groep se argument is dat dit wreed is en dat die nie reg is dat die diere bewaar word deur jagters se geld nie. Ek wonder watter een van hulle rondom R1miljoen sal betaal net om so 'n buffel se foto te kan neem. Dis mos hulle argument. Dan betaal jy jag se prys, maar neem net 'n foto.
Die dag as die groenes jagpryse (met alles, verblyf, ens) betaal om fotos te neem, sal ek instem daar is dalk 'n beter manier as jag suiwer vir bewaring. En neem in ag hulle gaan HOES as hulle per ongeluk 'n trop olifante afneem.
Die dag as die groenes jagpryse (met alles, verblyf, ens) betaal om fotos te neem, sal ek instem daar is dalk 'n beter manier as jag suiwer vir bewaring. En neem in ag hulle gaan HOES as hulle per ongeluk 'n trop olifante afneem.