Goeiemiddag.
Ek het n bruno model 2 wat redelik skiet.
Sneller egter baie hard. Ek het n klein stukkie van spring afgehaal maar nou is daar heelwat kreep.
Wat is my opsies wat nie die bank sal breek nie?
Bruno Model 2 Sneller opsies
-
Tazz777
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Tue Nov 21, 2017 8:56 pm
Re: Bruno Model 2 Sneller opsies
Goeie middag 30-06
jy kan gerus na die kyk en hulle is nie so duur nie.
https://www.multech.online/products/yod ... 17fa&_ss=r
jy kan gerus na die kyk en hulle is nie so duur nie.
https://www.multech.online/products/yod ... 17fa&_ss=r
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Bruno Model 2 Sneller opsies
Dankie.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Bruno Model 2 Sneller opsies
"Yodave trigger spring kit"
Maklik om te installeer en werk soos n bom.
Kyk by Multech
Maklik om te installeer en werk soos n bom.
Kyk by Multech
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen