TH50 V2 Te koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
SKOFFEL
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Sat Jul 22, 2023 7:04 am

TH50 V2 Te koop

Post by SKOFFEL »

Goeie middag

Ek verkoop my Thermal jakkalsjag teleskoop. Dis die Infiray TH50 v2. Hy kom met Rangefinder en ekstra batterye. Scope is in baie goeie kondisie en n bakgat scope. Ek het hom nou net so oor n jaar gehad en het nog amper 4jaar waarborg op. Kontak my vir foto's en video's van die scope nul79agt91205vyf. Die rede vir verkoop is omdat ek wil opgradeer. Prys R 63 000 OHB

Groete
Last edited by SKOFFEL on Sun Jul 20, 2025 3:58 pm, edited 1 time in total.
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: TH50 V2 Te koop

Post by Jaco Bezuidenhout »

Middag Skoffel kan jy asb n prys gee wat jy vd scope wil he.
Dankie
Jaco
SKOFFEL
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Sat Jul 22, 2023 7:04 am

Re: TH50 V2 Te koop

Post by SKOFFEL »

Middag Jaco

R63 000 OHB. Jammer het vergeet om by advertensie te plaas

Groete
Dirkie
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: TH50 V2 Te koop

Post by Jaco Bezuidenhout »

Hello Dirkie geen probleem nie baie dankie.
Groete
Post Reply