Goeie dag almal
Ek het die bogenoemde chassis in die mark. Chassis is bietjie te swaar vir my seun en gaan weer die oorspronklike Super Varmint kolf terug sit. Het letterlik net die geweer ingeskiet met die chassis so hy is so te sê splinternuut. Kom saam n MDT Elite Grip wat R2500 kos op sy eie. Ek sal die koerierkostes op my vat. R10000
Lekker naweek.
Adriaan Ritchie
0784594828
Phantom X Chassis Tikka T3 Prys VERKOOP
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Phantom X Chassis Tikka T3 Prys VERKOOP
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ritchie on Wed Aug 27, 2025 12:26 pm, edited 2 times in total.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Phantom X Chassis Tikka T3
Prys verlaag na R10000
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Phantom X Chassis Tikka T3 Prys Verlaag
Prys verlaag R9000
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
