Goeie naand
Ek toets bietjie die waters, ek verkoop my Sus-tac whisperer silencer met M18x1 skroefdraad vir 'n 6.5mm
Soek graag R3000 vir hom, rede vir verkoop is ek wil vir my 'n silencer met 'n muzzle brake combo kry
Sus-tac Whisperer M18x1 skroefdraai vir 6.5mm
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
Sus-tac Whisperer M18x1 skroefdraai vir 6.5mm
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Sus-tac Whisperer M18x1 skroefdraai vir 6.5mm
Hoekom sit jy nie die Sustac muzzle brake voor op nie, al my Sustacs het die Sustac brake voor op, werk great!
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
Re: Sus-tac Whisperer M18x1 skroefdraai vir 6.5mm
Hierdie is die een sonder die muzzlebrake
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Sus-tac Whisperer M18x1 skroefdraai vir 6.5mm
Daai voorste prop skroef af dan sit jy die muzzle brake daarvas.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Sus-tac Whisperer M18x1 skroefdraai vir 6.5mm
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.