Goeie more almal.
Ek het die volgende wapen te koop:
Sako S20 in 6.5prc
Kom saam met: 20moa picatinny rail,
Warrior silencer met 'n comp muzzle brake,
Picatinny rail voor op die kolf vir 'n bipod,
Die geweer het nou maar 80 skote geskiet.
Daar is geen S20s in die mark nie, en soos ek verstaan sal die volgende besending eers volgende jaar Augustus hier wees.
Ek soek graag R40 000 vir alles, maar ons kan gesels.
My nommer is 08 Twee 49 Agt 99 Twee Twee
Sako S20 in 6.5prc te koop vir R40k
- Redox_187
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Mon Sep 26, 2016 10:54 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sako S20 in 6.5prc te koop vir R40k
Is dit die hunter of pecision?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Tiaan Vermeulen
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Mon Nov 18, 2019 8:34 pm
Re: Sako S20 in 6.5prc te koop vir R40k
Het jy dalk n foto of 2?
- Redox_187
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Mon Sep 26, 2016 10:54 pm
Re: Sako S20 in 6.5prc te koop vir R40k
Dit is die precision.
Stuur my asseblief 'n pm met jou nommer dan stuur ek 'n paar fotos. Askies ek weet nie hoe om fotos aan te heg op die post nie
Stuur my asseblief 'n pm met jou nommer dan stuur ek 'n paar fotos. Askies ek weet nie hoe om fotos aan te heg op die post nie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Sako S20 in 6.5prc te koop vir R40k
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- buffalo bill
- Sr. Member

- Posts: 365
- Joined: Tue Apr 05, 2016 11:06 am
Re: Sako S20 in 6.5prc te koop vir R40k
Fotos asb 082 654 8181
222 Rem,22-250 Rem,243 Ruger No1,6.5-47 Lapua,270WSM,7mm STW,300 WSM,375 H&H

