.303 Jag Koel Keuse

User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: .303 Jag Koel Keuse

Post by Lategan1 »

tripodmvr wrote: Tue Jun 10, 2025 8:55 pm Hier is 'n wye keuse van plaaslik vervaardigde koeëls.

https://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-claw.html
Bestaan Claw nog? My inligting is nee.

Ek gebruik Claw Bonded in my 8mm en 9.3. [nou slegs vir papier sedert ek Interlock ontdek het] Akkuraatheid nie vergelykbaar met Interlock nie. Vir bosveldjag kan dit ideaal wees, my ervaring en 2c.

Beste.
Last edited by Lategan1 on Wed Jun 11, 2025 10:14 am, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .303 Jag Koel Keuse

Post by tripodmvr »

APM, Stewart, Axe en Kriek is ook daar getoon.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1378
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: .303 Jag Koel Keuse

Post by Toxxyc »

Ek weet almal is lief vir die Interlocks, en gewoonlik werk hulle mooi, maar myne hou nie van hulle nie. Ek het 'n hele boks uitgeskiet met al die tipes ladings wat jy kan dink, en hy het geweier om toe te maak (so rondom 5" geskiet op 100m). Op die ou end het ek reggekom met Sierras. Ons was op die skietbaan, en toe die man sien hoe ek sukkelhet hy drie rondtes vir my gegee en gese "kyk wat maak hierdie". Toe skiet ek 'n groep net onder 2" op 100m en ek hou hom toe net so.
User avatar
Stukkies
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Thu Feb 29, 2024 11:30 am

Re: .303 Jag Koel Keuse

Post by Stukkies »

Toxxyc wrote: Wed Jun 11, 2025 9:15 am Ek weet almal is lief vir die Interlocks, en gewoonlik werk hulle mooi, maar myne hou nie van hulle nie. Ek het 'n hele boks uitgeskiet met al die tipes ladings wat jy kan dink, en hy het geweier om toe te maak (so rondom 5" geskiet op 100m). Op die ou end het ek reggekom met Sierras. Ons was op die skietbaan, en toe die man sien hoe ek sukkelhet hy drie rondtes vir my gegee en gese "kyk wat maak hierdie". Toe skiet ek 'n groep net onder 2" op 100m en ek hou hom toe net so.
Ek hou ook van Siera Game Kings maar hulle hulle is onverkrygbaar, as iemand weet wie het sal ek graag wil hoor. Ek sal ook wil hoor of iemand Rudi se nuwe SBC 303 punte al probeer het.
_____________________
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: .303 Jag Koel Keuse

Post by Capt. Yoda »

Rudi het nie nog nie 303 koels nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Monster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 362
Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am

Re: .303 Jag Koel Keuse

Post by Monster »

Ek gaan verseker van Rudi se punte probeer sodra hy vir die .303 begin maak.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1378
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: .303 Jag Koel Keuse

Post by Toxxyc »

Stukkies wrote: Wed Jun 11, 2025 9:39 am
Toxxyc wrote: Wed Jun 11, 2025 9:15 am Ek weet almal is lief vir die Interlocks, en gewoonlik werk hulle mooi, maar myne hou nie van hulle nie. Ek het 'n hele boks uitgeskiet met al die tipes ladings wat jy kan dink, en hy het geweier om toe te maak (so rondom 5" geskiet op 100m). Op die ou end het ek reggekom met Sierras. Ons was op die skietbaan, en toe die man sien hoe ek sukkelhet hy drie rondtes vir my gegee en gese "kyk wat maak hierdie". Toe skiet ek 'n groep net onder 2" op 100m en ek hou hom toe net so.
Ek hou ook van Siera Game Kings maar hulle hulle is onverkrygbaar, as iemand weet wie het sal ek graag wil hoor. Ek sal ook wil hoor of iemand Rudi se nuwe SBC 303 punte al probeer het.
Ja ek het maar nog so paar tuis, gelaai en reg om te gebruik, maar ja die koste en issues met die laai vir die 303 het my 'n .30-06 laat koop. Myne wou eers nie groep nie, en toe hulle nou mooi groep met die Sierras, toe werk ek deur my doppe en skielik begin hy doppe breek, reg by die basis waar die FL sizing die stop.

Toe word daar gese ek moet net necksize, maar dan moes ek 'n die koop en nog doppe en en en. Toe koop ek maar 'n ander geweer. Die .303 sal weer oopvisier speelgeweer wees vir wanneer ek net bietjie wil skiet vir die pret.
Post Reply