338 Federal

Post Reply
User avatar
Verkenner
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am

338 Federal

Post by Verkenner »

Dag almal
Het julle al gesien watter lekker kaliber die kan wees vir die bosveld jagter....
Vir die wat nie die kalieber ken nie dit is n 338 punt wat hulle indruk op die 308 Win se dop.
Gooi n 210g punt teen 2630f/s en n 180g teen 2830f/s.
Gebruik ook min kruit.

Wat dink julle van die kaliber

Groete

Verkenner
Groete

Verkenner

MAAK ELKE SKOOT TEL

Howa 300WM, 22 Krico
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: 338 Federal

Post by Witpietskiet »

Daai klink nou na n lekker stroie vir bosveld en vark jag.

Bietjie hoor wat die slim manne te s? het oor hom, vir my lyk hy heel gaaf.

http://en.wikipedia.org/wiki/.338_Federal

http://www.chuckhawks.com/338_federal_first_look.htm

Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
afriventure
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm

Re: 338 Federal

Post by afriventure »

Dit is min of meer dieselfde kaliber wat Sabi Arms al lank bou hulle s'n noem hulle 'n 338 Sabi en gebruik 'n 30-06 dop.
Ken 'n man wat so een het en hy is BAIE gelukkig!
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
Post Reply