Knights skietbaan

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Knights skietbaan

Post by RUPERT »

More Manne

Die tyd van die jaar wil al wat leef en beef op n skietbaan kom voor die jag.
Nou by Knights moet jy maar book as jy n gap op die baan wil kry. Stuur toe nou maar my WA
en die persoon antwoord terug dat hulle geweer bann onder konstruksie is tot verdere kennis.

Weet iemand dalk meer wat die storie daar is.

Luister graag
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Knights skietbaan

Post by JPS »

is al vir paar maande "onder konstruksie" ek dink met die myn hoop agter die baan wat die mense verwerk is daar probleem met die uitval area dalk...
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Knights skietbaan

Post by Gerhardu »

Gaan Rooikraal toe.
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1094
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Knights skietbaan

Post by Dries Skiet »

Golan skietbaan in Brakpan is baie nice. 250meter baan en n klomp kort handwapen bane.0815911612
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Knights skietbaan

Post by RUPERT »

Hi Dries.

Ek was Saterdag by Golan skietbaan. Sal beslis weer daar gaan draai.
Dankie
Post Reply