Goeie middag,
Is daar iemand wat `n GRT Peregrine Bullet file het?
Ek sien net die QL file.
Ek sal julle hulp hoog op die prys stel.
Groete
Johann
GRT Peregrine Bullet file
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: GRT Peregrine Bullet file
Sien jy glad nie Peregrine punte op GRT nie ?
Jy kan die QL file altyd op GRT import, ek het dit met Rudi se SBC punte gedoen.
Jy kan die QL file altyd op GRT import, ek het dit met Rudi se SBC punte gedoen.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Stukkies
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Thu Feb 29, 2024 11:30 am
Re: GRT Peregrine Bullet file
Hi ek sal graag wil weet hoe het jy die SBC punte in GRT gelaai, dit sal my nogal baie help.heywillie wrote: Mon Jun 02, 2025 11:49 am Sien jy glad nie Peregrine punte op GRT nie ?
Jy kan die QL file altyd op GRT import, ek het dit met Rudi se SBC punte gedoen.
_____________________
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: GRT Peregrine Bullet file
Heywillie,
Baie dankie. Ek sien 3 punte in 6mm en nie een van hulle is die 81gr Range Master nie.
Daarom dat ek die info vra.
Groetnis
Baie dankie. Ek sien 3 punte in 6mm en nie een van hulle is die 81gr Range Master nie.
Daarom dat ek die info vra.
Groetnis
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: GRT Peregrine Bullet file
Gebruik die VLR-4 en pas net die gewig aan. Behoort te werk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: GRT Peregrine Bullet file
Die Rangemaster is heel anders as die VLR4 oom.tripodmvr wrote: Mon Jun 02, 2025 6:26 pm Gebruik die VLR-4 en pas net die gewig aan. Behoort te werk.
Ek dink die beste sal wees om vir Peregrine te kontak en vra vir die file vir die Rangemasters.
Sou dit in QL formaat wees, kan mens dit net in GRT intrek.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: GRT Peregrine Bullet file
Baie dankie vir julle hulp.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: GRT Peregrine Bullet file
".243, 81gr, Peregrine Rangemaster","81","1.13","5.409","6.17","3.1","G7","2",".243",".224",".224","","","","","","","","","","37.9"
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

