Verskeie items te koop. Posgeld vir die kopers(s).
1. Element Helix HDLR 2-16x50 SFP, ARC-1C MRAD. Basies nuut. - R8000 - verkoop
2. Tier One Picatinny ringe 30mm Medium (T1PIC30M) - R2800 - Sal ook ruil vir 34mm Medium ringe - Verkoop
3. Acurate Mag 300 WSM 7rnd (AICS) - Splinternuut - R1500
4. Kopfjager Arca rail clamp. Ingevoer van die VSA - R1500
5. WeatherFlow Weather meter - R1000 - Verkoop
6. Berger VLD Hunting 30 cal 168gr - Boksie is oopgemaak maar voltallig (100) - R1700 - verkoop
7. Berger VLD Target .22 cal 75gr - Boksie is oopgemaak maar voltallig (100) - R1200
8. Lapua Scenar 30 cal 155gr - Boksie is oopgemaak maar voltallig (100) - R1000
9.Lapua Scenar 22 cal 69gr - Een geseelde boskie (100) en een is oopgemaak maar voltallig (100) - R1000 vir altwee - Verkoop
Whatsapp vir meer inligting/foto's.
Groete,
Hannes
Somerset Wes
0 sewe 9 6924055
Kas skoon maak
-
Hannes H
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Fri Jul 18, 2014 8:04 am
Kas skoon maak
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Hannes H on Thu Jun 05, 2025 10:53 pm, edited 1 time in total.
-
Hannes H
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Fri Jul 18, 2014 8:04 am
Re: Kas skoon maak
Bump. Maak gerus ‘n aanbod as iets jou interesseer.