VERKOOP
My Zeiss V6 5-30 ×50 is te koop vir R24k.
Die teleskoop is in n 100% kondisie. Kontak my op
Whatsup 08twee 89agt4drie5agt vir fotos asb.
Dankie
Terven
VERKOOP
-
terven
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 06, 2012 9:52 am
-
Tiaan Vermeulen
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Mon Nov 18, 2019 8:34 pm
Re: ZEISS V6 5-30×50
Goeie more Terven
Waar is jy gelee?
Watse kruishaar het die teleskoop in?
Waar is jy gelee?
Watse kruishaar het die teleskoop in?
-
terven
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 06, 2012 9:52 am
Re: ZEISS V6 5-30×50
More Tiaan
Zeiss noem hom n Reticle 93 MOA. Ek kry ongelukkig nie die fotos gelaai nie maar as jy vir my n whatsup stuur dan stuur ek vir jou fotos aan.Ek bly in Middelburg Mpumalanga.
Mooi dag
Terven
Zeiss noem hom n Reticle 93 MOA. Ek kry ongelukkig nie die fotos gelaai nie maar as jy vir my n whatsup stuur dan stuur ek vir jou fotos aan.Ek bly in Middelburg Mpumalanga.
Mooi dag
Terven
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: ZEISS V6 5-30×50
So paar fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
