HOWA 1500 .223 Remington bull barrel te koop of te ruil vir HOWA 6.5 Creedmoor bull barrel (met kontant aanpassing).
Die geweer is standaard met hoque kolf en seker so 100 skote geskiet. Dus nog on baie goeie kondisie.
Ek verhuis Karoo toe waar ek langer skote gaan moet neem en dis rede vir verandering na die 6.5
Ek is van Nylstroom in Limpopo.
Stuur boodskap vir kontak nr.
Prys is R10k
HOWA 223 bull barrel
- kwagga
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm
Re: HOWA 223 bull barrel
Dit moet die ouer een wees want nie draad gesny nie
- buffalo bill
- Sr. Member

- Posts: 365
- Joined: Tue Apr 05, 2016 11:06 am
Re: HOWA 223 bull barrel
Nr asb.
222 Rem,22-250 Rem,243 Ruger No1,6.5-47 Lapua,270WSM,7mm STW,300 WSM,375 H&H
- kwagga
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm
Re: HOWA 223 bull barrel
Whatsaap 0823577670 asb