Vol boks ongebruik. R600 postnet ingesluit. Oop vir enige billike aanbod maar dan betaal jy self posgeld.
06031515ses3
Peregrine VRG-3 koele. .308 180gr
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Peregrine VRG-3 koele. .308 180gr
Ek ken nie Pegerine koele nie. Is dit gemors? Hoekom stel niemand belang nie self teen halfprys? Whatsapp my vir n "amper verniet" deal.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3650
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Peregrine VRG-3 koele. .308 180gr
Naand Louis. Hoeveel in die boks?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Peregrine VRG-3 koele. .308 180gr
Uitstekende bosveld koeëls (VRG3). Sal 'n dodelike 300win rondte maak.Louis Kriel wrote:Ek ken nie Pegerine koele nie. Is dit gemors? Hoekom stel niemand belang nie self teen halfprys? Whatsapp my vir n "amper verniet" deal.
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Peregrine VRG-3 koele. .308 180gr
Peregrine VRG's is baie goed, maar ek gebruik die 165gr in my 30-06. My seun het met groot sukses 180gr VRG's gebruik in sy 30-06, maar het ook oorgeskakel na 165gr. In 300WM sal dit mooi werk, ook in die vinniger .30 kalibers.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Peregrine VRG-3 koele. .308 180gr
Verniet weggegee. Ontvanger het net die posgeld betaal.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Peregrine VRG-3 koele. .308 180gr
As hy hulle terugstuur dan weet ons NIEMAND wil hulle skiet 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
