Dagjag Bloemfontein

Post Reply
Friedland
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am

Dagjag Bloemfontein

Post by Friedland »

Middag manne

My buurman (wat nie op die forum is nie) het 4 x springbokramme (R2000) en 4 x gemsbokbulle (R7800) vir n dagjag 30km buite Bloemfontein.

Daar is geen bakkie, jag, dag of slagfooie nie. Net die bok se prys. Eie voertuig of die plaas se voertuig is ingesluit.

Die bokke is redelik mak en dis nie n n verskriklike uitdagende jag nie. Dis die ideale jag vir n seun of meisiekind se eerste bok of so.

PM maar as julle meer info soek.

Groete
FMarkram
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sun Mar 23, 2025 10:06 am

Re: Dagjag Bloemfontein

Post by FMarkram »

hello Friedland
Ek is van Bloemfontein en bou my kontakte op, by wie was die dagjag en het hulle weer geleenthede die jaar

groete
Francois
0724762585
Post Reply