260 vir koedoe?
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 377
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
260 vir koedoe?
Naand manne!Wat is die gevoel rakende 260Rem met 129gr Hornady Interbonds vir lyfskote op Oos-Kaap koedoes?
Gooi kole!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 260 vir koedoe?
Sal baie goed werk. Ek al n klomp kudu bulle in natal geskiet tot op 400m met my 6.5 creed met 143gr eldx- en het perfek gewerk elke keur!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 377
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
Re: 260 vir koedoe?
Dankie-dink jy nie die 129 is te lig nie.Het al een in die hardloop geskiet,maar swak skootplasing(kambene) het dit in 7 skoot sirkus laat verander
Gooi kole!
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: 260 vir koedoe?
As jy daai Interbond op die regte plek sit, groot bene vermy, sal hy verseker werk ja
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 260 vir koedoe?
Nee wat ek glo nie 14grein gaan n verskil maak nie.Carel Kolesky wrote: Sun Mar 16, 2025 6:54 pm Dankie-dink jy nie die 129 is te lig nie.Het al een in die hardloop geskiet,maar swak skootplasing(kambene) het dit in 7 skoot sirkus laat verander
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: 260 vir koedoe?
Ons skiet ook oos kaap,gewoonlik van bakkie af,het n skietbank,maar met daardie op en af skiet en feit dat jy baie kere sommer oor die tralies moet skiet links en regs is die skietposiesie nie altyd baie stabiel nie en gewoonlik moet dinge vinnig gebeur, en gewoonlik nie baie naby nie.Ek skiet self n 6.5 x55 en het hom al baie suksesvol gebruik..maar…
My persoonlike opinie is dat n 6.5 te lig is, in die algemeen.Ek stry glad nie met Nico nie, hy skiet baie en goed en meeste op sy eie voorstoep,hy ken die set-up, ek weet hy kan dit reg kry.Maar vir meeste situasies dink ek is n groter kaliber meer gepas.As jy genoeg tyd het en seker is jy kan n baie goeie skoot aftrek is dit natuurlik heeltemal haalbaar.(het self vir my n groeter kaliber aangeskaf)
My persoonlike opinie is dat n 6.5 te lig is, in die algemeen.Ek stry glad nie met Nico nie, hy skiet baie en goed en meeste op sy eie voorstoep,hy ken die set-up, ek weet hy kan dit reg kry.Maar vir meeste situasies dink ek is n groter kaliber meer gepas.As jy genoeg tyd het en seker is jy kan n baie goeie skoot aftrek is dit natuurlik heeltemal haalbaar.(het self vir my n groeter kaliber aangeskaf)
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 377
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
Re: 260 vir koedoe?
Het n 300H&H wat dodelik is met 180gr Swift Siroccos en n 308 wat goed werk met 165gr Accubonds en selfs Game Kings.Wou net die 260 ook n kans gee,maar wil nie volgende jaar hoor’ons is ongelukkig reeds vol bespreek ‘ nie!
Gooi kole!
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: 260 vir koedoe?
Ek dink die .308 is steeds jou getroue kaliber in hierdie geval.
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 377
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: 260 vir koedoe?
Nico ken van koedoes jag!Nico Harris wrote: Sun Mar 16, 2025 6:48 pm Sal baie goed werk. Ek al n klomp kudu bulle in natal geskiet tot op 400m met my 6.5 creed met 143gr eldx- en het perfek gewerk elke keur!
Ek het laasjaar op een jag trip alles met my 6.5x55AI geskiet. Skiet n 156gr Berger teen 2930fps. Twee zebras, waterbok bul, twee blesbokke, een bosbok ram, een vaalie, een Nyala bul en een Rietbok ram. Nie een bok het gekla dat die gat nie groot genoeg is nie
Ek het ook al elande met die 6.5 geskiet maar dit was kopskote. Met die regte skoot plasing sal enige koedoe bul bakkie ry met die 260!
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: 260 vir koedoe?
Jy twyfel al klaar. Gebruik die groter gun.

