9mm Karabyn/AR opsies

Anything to do with SemiAutomatic Firearms will go here/Enigeiets met vuurwapens wat self herlaai hoort hier
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

9mm Karabyn/AR opsies

Post by Apie »

Dag Manne

As alles reg uitwerk trek ek Mei uit die dorp uit plaas toe.

Ek is in die mark vir ‘n AR vir Sportskiet en plaasveiligheid doeleindes.

Ek het reeds ‘n gewone 223 en klomp roere wat mens vir plaagbeheer kan inspan.

Ek leen oor na iets soos ‘n CZ Scorpion Evo S1 of dalk na ‘n 9mm AR platform soos ‘n
DSG G9 of dalk ‘n ADC 9mm AR

Ek voel dat die Scorpion grootte platform
met ‘n demper beter gaan doen in en rondom huis/stoor opset.

Ek hoor graag julle opinies.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2133
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Ds J »

223 slaan heelwat harder as 9mm, en die penetrasie is ook heelwat beter. As dit oor veiligheid gaan sou ek eerder n 223 verkies. Daar is 223's in kort weergawe (10-duim) beskikbaar.
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by HeinM »

Ds J wrote: Mon Mar 03, 2025 5:15 pm 223 slaan heelwat harder as 9mm, en die penetrasie is ook heelwat beter. As dit oor veiligheid gaan sou ek eerder n 223 verkies. Daar is 223's in kort weergawe (10-duim) beskikbaar.
Stem saam. Ek sê niks verder nie. Netnou is dit weer swak raad 8)
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Apie »

Dankie julle

Nou as mens kyk na die 223 kaliber

Watse platform stel julle voor?

Sent from my iPhone using Tapatalk
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Apie »

Hoekom ek die 9mm opsie oorweeg

Ek en my vrou dra beide G19 pistole met 147gr Winchester Rangers.

Indien ek die 9mm roete gaan sal die wapen ook met dit gelaai wees.

Magasyne is oor en weer bruikbaar op die AR platforms met Glock magasyne(die CZ het sy eie magasyne)
Ruger se PC Carbine in 9mm gebruik ook Glock magasyne

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2133
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Ds J »

Daar is basies drie of vier keuses:
- AR-tipe
- AK-tipe
- Mini-14
- Galil-tipe (R4)

Ek dink die Mini-14 is puik want hulle is betroubaar, en goedkoop in tweedehandse aankoop. Magasyne is duur.

Meeste skuts in sportskiet gebruik AK- of AR-tipe.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Ratel »

Jy kan nou n AK 47 T56 underfold koop vir R8999. Ammo volop en ongeveer R5 n rondte goedkoper as 556. Motiveer vir sportskiet
Maak 'n verskil
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13507
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Capt. Yoda »

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by HeinM »

Apie wrote: Mon Mar 03, 2025 7:20 pm Hoekom ek die 9mm opsie oorweeg

Ek en my vrou dra beide G19 pistole met 147gr Winchester Rangers.

Indien ek die 9mm roete gaan sal die wapen ook met dit gelaai wees.

Magasyne is oor en weer bruikbaar op die AR platforms met Glock magasyne(die CZ het sy eie magasyne)
Ruger se PC Carbine in 9mm gebruik ook Glock magasyne

Sent from my iPhone using Tapatalk
Hoekom oorweeg jy nie 'n RONI vir die Glocks nie?
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Ratel »

HeinM wrote: Tue Mar 04, 2025 9:11 am

Ek het my Roni Gen 4 nou die dag hier adverteer slegs oor ek dit nie meer gebruik nie. PM my as jy daai roete wil gaan. My Roni het begin stof opgaar nadat ek my AR gekoop het.
Maak 'n verskil
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Ratel »

Maak 'n verskil
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 624
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by ZKK »

Ek het ook al na daardie karabyntjies gekyk, en dit lyk na bitter lekker speelgoed.
Wat van as mens n karabyn in 10mm kry?
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Ratel »

Ek was lank terug oortuig dat my Roni met my 40 S&W net so goed is soos 'n kort AR in en om die huis en op die plaas. Ek was en is nog steeds 'n groot voorstander van 'n semi auto 12 met 00 buckshot. Daai is 'n nukkerige SD wapen veral op 'n plaas. Ek het egter vinnig agter gekom dat 9mm en 40 SW se afstand baie beperk is in 'n SD situasie. Buiten die baie minder energie wat die handwapen koeels skiet sit jy in karabyn vorm met 'n wapen wat amper net so groot is soos 'n 10 of 12 duim AR. Die gevolg is dat ek altyd my Glock 23 aan my dra behalwe as ek stort ++>: . Dan as primere wapen wanneer ek op die plaas is is my semi auto 12 boor of my AR altyd naby. 'n Mens kan altyd eerder terugval op jou sekondere wapen wat jy in elk geval dra altyd.

Ek moet by noem dat in die huis verkies ek my handwapen. Ek hoop hierdie antwoord die OP beter.
Maak 'n verskil
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Eduard Venter »

Ek bly self op 'n plaas en trek nou en dan die groter roere nader, maar het geleer dat die handwapen baie meer werd is. Mens kan nooit 100% van die tyd 'n groot wapen by jou hê nie.

So ek noem maar net, maak seker julle het die handwapens deeglik onder die knie en dra heeltyd. Myne klim selfs saam in die stort in.

As daar groot poefies is, dan kan 'n groot geweer beslis help. Maar die kans is goed dit gaan gebeur sonder waarskuwing met die lang gun buite bereik. My opinie is ook dat in daai geval soek ek slaankrag. 223, 308, bokhael of dalk 'n RPG. Nie 9mm karbyn nie.

Sterke met die plaas lewe en geniet!

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13507
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Capt. Yoda »

Ratel wrote: Tue Mar 04, 2025 2:28 pm Ek was lank terug oortuig dat my Roni met my 40 S&W net so goed is soos 'n kort AR in en om die huis en op die plaas. Ek was en is nog steeds 'n groot voorstander van 'n semi auto 12 met 00 buckshot. Daai is 'n nukkerige SD wapen veral op 'n plaas. Ek het egter vinnig agter gekom dat 9mm en 40 SW se afstand baie beperk is in 'n SD situasie. Buiten die baie minder energie wat die handwapen koeels skiet sit jy in karabyn vorm met 'n wapen wat amper net so groot is soos 'n 10 of 12 duim AR. Die gevolg is dat ek altyd my Glock 23 aan my dra behalwe as ek stort ++>: . Dan as primere wapen wanneer ek op die plaas is is my semi auto 12 boor of my AR altyd naby. 'n Mens kan altyd eerder terugval op jou sekondere wapen wat jy in elk geval dra altyd.

Ek moet by noem dat in die huis verkies ek my handwapen. Ek hoop hierdie antwoord die OP beter.
Ek sal ook kyk na n 12br shotty soos daai Beretta wat ek da bo gepost het vir n huis SD geweer. Ek moes al een of 2 keer n my pistool trek in so geval en as ek terug dink sou ek elke keer eder n kort semi shotty met 00 buckshot vat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Apie »

Ek het ‘n 12 Boor Mossberg ook met WML en SG of LG gelaai wat Mammie ook goed vertroud mee is.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2133
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Ds J »

Goeiemôre, oorweeg asb die volgende en korrigeer my indien nodig:

- vir algemene burgerlike situasies is 'n handwapen die primêre wapen, en n groter roer die sekondêre wapen

- my rede hiervoor is dat ons nie wag staan met 'n groot roer nie, maar op die bank sit of aan 'n voertuig werk wanneer 'n aanval begin

- 'n mens oorleef dus die aanval met behulp van 'n handwapen, en reageer dan in die volgende fase met 'n doeltreffender wapen

- 'n haelgeweer met baie growwe hael is baie intimiderend, maar het enkele nadele: stadig om te laai, beperkte aantal skote, beperkte trefafstand
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Arnold »

Apie wrote: Mon Mar 03, 2025 4:40 pm Dag Manne

As alles reg uitwerk trek ek Mei uit die dorp uit plaas toe.

Ek is in die mark vir ‘n AR vir Sportskiet en plaasveiligheid doeleindes.

Ek het reeds ‘n gewone 223 en klomp roere wat mens vir plaagbeheer kan inspan.

Ek leen oor na iets soos ‘n CZ Scorpion Evo S1 of dalk na ‘n 9mm AR platform soos ‘n
DSG G9 of dalk ‘n ADC 9mm AR

Ek voel dat die Scorpion grootte platform
met ‘n demper beter gaan doen in en rondom huis/stoor opset.

Ek hoor graag julle opinies.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Die sportskiet ouens gebruik tipies 18" lope aangesien daar voordele is om 'n effe langer loop te he. Plase het tipies groter oop areas en daarom maak 'n langer loop ook sin.

Vir gewone plaasveiligheid gaan jy tog nie huise skoonmaak en 'n kort karbyn nodig he nie?

Dit is nou my redelike redenasie oor die saak, maar die korter gewere is vir my so cool :)
'n 11.5" AR15 is iets wat 'n plekkie het in my drome 8)
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Ratel »

Arnold wrote: Wed Mar 05, 2025 9:42 am

Ek stem saam. 'n 16duim AR is nog steeds baie kompak. Ek het gaan kyk hoeveel die baie kort AR lope die koeel se spoed afbring en dis noemenswaardig baie vir 'n 223.
Last edited by Ratel on Wed Mar 05, 2025 10:09 am, edited 1 time in total.
Maak 'n verskil
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Ratel »

Ds J wrote: Wed Mar 05, 2025 8:13 am Goeiemôre, oorweeg asb die volgende en korrigeer my indien nodig:

- vir algemene burgerlike situasies is 'n handwapen die primêre wapen, en n groter roer die sekondêre wapen

- my rede hiervoor is dat ons nie wag staan met 'n groot roer nie, maar op die bank sit of aan 'n voertuig werk wanneer 'n aanval begin

- 'n mens oorleef dus die aanval met behulp van 'n handwapen, en reageer dan in die volgende fase met 'n doeltreffender wapen

- 'n haelgeweer met baie growwe hael is baie intimiderend, maar het enkele nadele: stadig om te laai, beperkte aantal skote, beperkte trefafstand
DS
Ek sien jou punt in oor primer en sekonder. Dit hang seker af wat die applikasie en gewoonte is. Vir party is dit heel normaal om die semi auto onmiddelik byderhand te he. Ja sekere beroepe maak dit nie moontlik nie en soos in die dorp stem ek saam met wat jy se.
Oor die haelgeweer stem ek nie heeltemaal saam nie. As voorbeeld, daai advertensie wat Cappie geplaas het se haelgeweer is nie regtig statdig om te laai nie. Hoe meer jy oefen hoe vinniger sal jy hom laai. Jy kry deesdae baie semi auto 12 bore wat met AR tiepe magasyn werk. Wat tref afstand aan betref gaan 00 buckshot uit die regte loop en choke ver genoeg.
Maak 'n verskil
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Arnold »

My opinie kan mense kwaad maak. Weereens is 'n 12GA lekker om te skiet en dit voel of mens iets gaan verwoes soos daai ding recoil.

Tog is die argument wat gebruik word dat 'n 1911 pistool slegs 8 rondtes hou hier ook van toepassing. Daarom is die 12GA taamlik beperk en ek sou dit nie voorskryf nie. Hulle is ook moeiliker om vinnig akuraat te skiet.

'n AR15 daarteen het algemeen magesyne met 30 rondte kapasiteit en 40 rondte magesyne is beskikbaar teen bekostigbare pryse as jy sou wou.

Weerens is 'n 12GA baie nice en my semi-auto is oppad maar ek sal eerder my AR gryp en die 12ga in die kluis los.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2133
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Ds J »

Goeienaand, enkele opmerkings:

- die heel kort ("shorty" / 6" - 12") AR-tipe gewere gee makliker storings - dit het iets met druk te doen;

- as ek reg onthou is 14" die minimum wat sportskuts verkies omdat dit met byna enige ammunisie en onder enige temperatuur betroubaar funksioneer;

- wat van 'n AK-tipe in 223? Die AK-basis het homself baie deeglik in Afrika bewys;
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by HeinM »

Ds J wrote: Wed Mar 05, 2025 8:56 pm Goeienaand, enkele opmerkings:

- die heel kort ("shorty" / 6" - 12") AR-tipe gewere gee makliker storings - dit het iets met druk te doen;

- as ek reg onthou is 14" die minimum wat sportskuts verkies omdat dit met byna enige ammunisie en onder enige temperatuur betroubaar funksioneer;

- wat van 'n AK-tipe in 223? Die AK-basis het homself baie deeglik in Afrika bewys;
Jip. Saiga is 'n goeie opsie...
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Ratel »

HeinM wrote: Thu Mar 06, 2025 7:55 am
Ds J wrote: Wed Mar 05, 2025 8:56 pm Goeienaand, enkele opmerkings:

- die heel kort ("shorty" / 6" - 12") AR-tipe gewere gee makliker storings - dit het iets met druk te doen;

- as ek reg onthou is 14" die minimum wat sportskuts verkies omdat dit met byna enige ammunisie en onder enige temperatuur betroubaar funksioneer;

- wat van 'n AK-tipe in 223? Die AK-basis het homself baie deeglik in Afrika bewys;
Jip. Saiga is 'n goeie opsie...
As jy daai roete wil gaan nog beter 'n LM5 as jy een kan kry. Hulle is soos hoendertande. Galil gebasseer op AK aksie.
Maak 'n verskil
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 9mm Karabyn/AR opsies

Post by Arnold »

Ds J wrote: Wed Mar 05, 2025 8:56 pm Goeienaand, enkele opmerkings:

- die heel kort ("shorty" / 6" - 12") AR-tipe gewere gee makliker storings - dit het iets met druk te doen;

- as ek reg onthou is 14" die minimum wat sportskuts verkies omdat dit met byna enige ammunisie en onder enige temperatuur betroubaar funksioneer;

- wat van 'n AK-tipe in 223? Die AK-basis het homself baie deeglik in Afrika bewys;
Die baie kort AR15 het probleme maar hierdie is tipies 10.5" en korter. Vir die 11.5" en langer is daar genoeg dwell time en self die 10.3/5" deur 'n goeie vervaardiger loop seepglad.
Die sport skuts kies langer lope om die spesifieke faktor (150 -> 55gr @ 2800 fps) te maak en die langer lope het dan 'n langer gas stelsel wat maak dat die geweer se recoil impuls baie sagter voel. Vir sportskiet is daar geen voordeel om korter te gaan nie.
Post Reply