Dagsê almal,
Ek het n ou Lyman press in 100% werkende kondisie en 83 Hornady 6.5mm 129gr SST pinte beskikbaar as iemand sou belangstel. Ek het fotos van beide wat ek kan aanstuur. Maak my n aanbod.
Groete,
Lapua
Lyman press en pinte
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Lyman press en pinte
Pm gestuur oor press
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 488
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Lyman press en pinte
Hornady pitte is voorlopig verkoop
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 488
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Lyman press en pinte
Die Lyman Accupress is nog beskikbaar
