Hera Arms H6

Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Hera Arms H6

Post by tripodmvr »

Nuwe uitleg van geweer aksie.

https://youtu.be/vT2KvueVIiw
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Hera Arms H6

Post by Lategan1 »

Dit lyk soos iets om te koop.

Wat my opval, Duitse ontwerp. Hulle het direk baie van die tekortkominge in die .223Rem aangespreek deur vir die Amerikaanse .223 Wylde te gaan. Skynbaar met lisensieooreenkoms. Tekortkominge wat ons al in detail hier bespreek het. Optel 556/.223Rem doppe en surplus ammo gaan ook almal mooi loop sonder moontlike probleme. Sien hulle praat van 1/2 moa!

Ek kon nie die loopdraai optel nie?

Die amper Mannlicher-tipe akie is ook opvallend!!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Post Reply