Yamaha EF2000iS 1.8KW Inverter Generator

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Yamaha EF2000iS 1.8KW Inverter Generator

Post by gillie »

Enkelfase inverter tipe kragopwekker. Ideaal vir sensitiewe elektroniese toestelle soos tv's, rekenaars en powder dispensers. Ideaal vir kamp aangesien hy maklik rondgedra en geskuif kan word. Baie stil en beskik ook oor 'n "economy mode" waartydens die enjin basies net "idle", skop self na normale "mode" oor as lading verhoog.

Kragopwekker in baie goeie toestand en is laasweek gediens. Kan met ander EF2000iS opwekkers gekoppel word om output te verhoog na 4kVA.

Prys R15,000, tans verhandel die nuwes vir ongeveer R23,000.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by gillie on Thu Jan 16, 2025 8:07 pm, edited 2 times in total.
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Yamaha EF2000iS 1.8KW Inverter Generator

Post by gillie »

WhatsApp Image 2025-01-08 at 07.54.44.jpeg
WhatsApp Image 2025-01-08 at 07.54.44 (1).jpeg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Yamaha EF2000iS 1.8KW Inverter Generator

Post by gillie »

Kan my skakel op 082 4 vyf 7 488 nege
User avatar
Jacques1988
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm

Re: Yamaha EF2000iS 1.8KW Inverter Generator

Post by Jacques1988 »

Middag Gillie - as ek jy was het ek vir admins gevra om die advertise vir nou te verwyder. Jy het die item op hunt en Gun se WA auction geplaas? Wat gaan jy maak as hier n koper is op jaracal en n koper op vanaand se auction?

Net my 2c


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Yamaha EF2000iS 1.8KW Inverter Generator

Post by gillie »

Jacques1988 wrote: Thu Jan 16, 2025 1:49 pm Middag Gillie - as ek jy was het ek vir admins gevra om die advertise vir nou te verwyder. Jy het die item op hunt en Gun se WA auction geplaas? Wat gaan jy maak as hier n koper is op jaracal en n koper op vanaand se auction?

Net my 2c


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie Jacques, ek gaan so maak. Lekker dag
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Yamaha EF2000iS 1.8KW Inverter Generator - vir eers "on hold"

Post by gillie »

Steeds beskikbaar
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Yamaha EF2000iS 1.8KW Inverter Generator

Post by gillie »

*bump*
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Yamaha EF2000iS 1.8KW Inverter Generator

Post by gillie »

bump
Post Reply