Daisy mod 840 single pump pneumatic air rifle, BB repeater or single 4.5 mm pellet. Very good quality air rifle, very usefull for training kids.
Spesiale prys vir Jaracal lede - R650
Daisy 840 BB gun
-
Joe Kotze
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Mon May 07, 2018 9:57 pm
Re: Daisy 840 BB gun
Goeie more,
my lightie van 7 jaar verjaar in Maart. Goeie presentjie vir hom. Kan ek asb jou nr kry dat ek jou 'n lui kan gee. Jy kan my pm ook. Sal pm dop hou aangesien ek dit soms mis.
Groete
my lightie van 7 jaar verjaar in Maart. Goeie presentjie vir hom. Kan ek asb jou nr kry dat ek jou 'n lui kan gee. Jy kan my pm ook. Sal pm dop hou aangesien ek dit soms mis.
Groete
-
OomKaspaas
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Mon Apr 09, 2018 9:32 pm
Re: Daisy 840 BB gun
Dankie! Daar is iemand wat eerste opsie het, as dit deurval laat weet ek jou?Joe Kotze wrote: Thu Jan 09, 2025 9:01 am Goeie more,
my lightie van 7 jaar verjaar in Maart. Goeie presentjie vir hom. Kan ek asb jou nr kry dat ek jou 'n lui kan gee. Jy kan my pm ook. Sal pm dop hou aangesien ek dit soms mis.
Groete
-
Joe Kotze
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Mon May 07, 2018 9:57 pm
Re: Daisy 840 BB gun
Geweertjie toe verkoop?
-
OomKaspaas
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Mon Apr 09, 2018 9:32 pm
Re: Daisy 840 BB gun
Yes verkoop