Land Cruiser 79 Kluis

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Land Cruiser 79 Kluis

Post by Pappabeer »

Ek het n kluis te koop wat onder n Land Cruiser 79 se bestuurder sitplek vasbout. Hy bout tans aan die twee rails se voorste boute vas. Mens kan maklik nog brackets aansit sou jy wou. Binnenkant is uigevoer met speaker carpet.

Dimensies: 300 diep, 140 hoog en 180 wyd.

Hy hou maklik n beursie, sleutels, smartfoon, sonbril, Glock 19 in holster, en het nog baie plek oor. iPad pas gemaklik in. Ek het ook al my en my vrou se Swarovski en Leica 10x42 vêrkykers ingesit.

Prys is R1000

Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Post Reply