Goeienaand almal
Ek het 'n klomp ringe en 'n paar basisse en unimounts te koop. Ek handel in tweedehandse teleskope en deur die jaar kry ek heelwat van hierdie tipe goed in. Sal dit op ander forums ook bemark, maar het gedink ek gee lede eerste opsie. Ek glo daar is 'n paar lekker pryse.
Ek is in Centurion gelee. Kan enige plek heen PUDO (Courier) vir R50.
Lys aangeheg. Whatsapp asb na 083 382 6868
Groete
Cornel
Te Koop: Ringe en Basisse
- dooierus
- Jr. Member

- Posts: 52
- Joined: Wed Sep 15, 2021 10:27 pm
Te Koop: Ringe en Basisse
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Tiaan Vermeulen
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Mon Nov 18, 2019 8:34 pm
Re: Te Koop: Ringe en Basisse
Enige Spuhr 34mm mounts, met 10/20 MOA dalk beskikbaar?
- dooierus
- Jr. Member

- Posts: 52
- Joined: Wed Sep 15, 2021 10:27 pm
Re: Te Koop: Ringe en Basisse
Hallo Tiaan, die SPUHR wat ek op het is die enigste stel SPUHR wat ek het. Hy het 24MOA elevasie, maar is slegs vir 'n Sako TRG / Tikka T3x Dovetail
