Crypto mark

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Crypto mark

Post by jdpretorius »

Op n kol was hier n bespreking oor Bitcoin wat dood geloop het soos die nuwe buzz woord momentum verloor het.

Dit lyk of ding nou eers begin spoed vang in die crypto mark.
Dit wil ook voorkom of die wereld in geheel gelydelik begin weg beweeg van "fiat" geld eenhede and dat die huidige bank stelsels, soos ons dit ken, dalk n hele veradering mag sien, oor tyd.
Dit lyk ook of Trump sterk agter crypto staan, en met n lywige ekonomie agtet hom.....so n ou moet dalk mooi dop hou wat daar gebeur.
Daar is natuurlik ook ander lande wat op die skippie klim, wat op sy beurt verder petrol and die wa se enjin kan gee.
Die skuiwe kan dan ook n groot invloed he op die super ryk wat die wereld ekonomie manupileer....

Ek't in Desember 2017 n baie klein bietjie BTC gekoop, as n eksperiment om te sien hoe dit werk. Dit het omtrent 2 jaar dormant gelê. Begin van die jaar was ek lekker verbaas om te sien dat dit met 170% gegroei het....dit is n +/_ 30% jaar op jaar aanwins wat ek by geen bank kan kry nie.
Die gevolg is dat ek weer my toon naels begin nat kry in die crypto mark.

So dalk kan ander manne deel oor in watter crypto hulle in belê en hoekom.
Dalk kan ons selfs deel wanneer n ou dink dit is n goeie tyd om n sekere crypto te koop of te verkoop .....natuurlik kan daar geen "strings attached" wees nie want niemand kan in die toekoms sien nie.
Ek's heeltemal te onkundig met die finasiele markte om goeie oordeelkundige voorspellings te maak....so ek sal vereker baat vind by die meer gesoute kundiges se vooruitskattings

Tans stack ek BTC, ETH, XRP, en tot n mindere mate SOL, DOT, AAVE & HBAR.....en hou nou vas, seker tot Feb & Maart om te sien hoe die bullrun uit speel.

Ons geld eenheid is natuurlik donkie dr@lle werd, so om in daardie arena te speel het goeie voordele.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

Last edited by jdpretorius on Thu Dec 19, 2024 3:19 pm, edited 1 time in total.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2159
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Crypto mark

Post by Ds J »

Ek sal dankbaar wees om te verstaan wat die kriptomark beïnvloed. Dis duidelik dat dit vinniger is as die gewone mark, maar dit maak nie sin wat die aandele laat klim of val nie.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Crypto mark

Post by jdpretorius »

Wat skynlik vandag n groot invloed gehaat het is die US se aankondiging t.o.v. hulle rente koers. Die kennels daar reken hulle inflasie is te hoog en stuur op n resessie af. Dit gaan dan waarskynlik weer die crypto negatief beinvloed.....daar is die wat raai die mark gan draai einde Maart, a.g. hier van.....maar vandag se aankondiging het moontlik klaar die kurwe negatief beinvloed.

Daar is groot politiese skuiwe natuurlik, van af vele oorde. Dan is daar die wat biljoene $ in crypto in stoot, primer BTC, om reserwes op te bou. Blackrock is een van hulle, wat voorheen baie anti crypto was. Die Trump faktor natuurlik, saam met sy seuns Musk o.d.a.
Daar is ook sekere reg aksies wat afgehandel moet word, soos t.o.v. XRP. Die het nogal n groot invloed klink dit, ook nou dat hulle RLUSD "stable coin" ge launch het.

Dit is bitter moeilik om tussen die fake twak te sif, en ek't die kat waarskynlik iewes aan n stert beet.

Die grootste buzz klink my gaan oor die nuwe moonlikhede t.o.v. hoe geld wereld wyd geskuif/betaal word, met transaksies wat letterlik binne 2 of 3 sekondes afgehandel word in plaas van dae. Die kostes vir die transaksies is dan ook net n vraksie van die gewone stelsels, sonder derde party inmenging/betrokenheid.

Ek begin nog net leer so vat als met n sakkie sout.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Crypto mark

Post by jdpretorius »

Ds J wrote:Ek sal dankbaar wees om te verstaan wat die kriptomark beïnvloed. Dis duidelik dat dit vinniger is as die gewone mark, maar dit maak nie sin wat die aandele laat klim of val nie.
Ek deel 2 goet wat vanoggend uit gekom het, uit die US.....

1) hoe lande BTC reserves aan skaf. El Salvador het sopas nog 11 BTC teen omtrent $10m gekoop wat hulle nou 5969 BTC gee

2)Daar is n rumor dat daar n aksie is om die US SEC kantoor te sluit, met n geslote vergadering vandag tussen die SEC en XRP. Dit is hulle wat reg agsie het teen XRP.....die prys klim klaar weer.
XRP en hulle RLUSD word sekerlik geoogmerk om beter global transaksies te fasiliteer.
Screenshot_20241220_060404_X.jpg
Screenshot_20241220_055849_X.jpg
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2159
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Crypto mark

Post by Ds J »

Dankie
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Crypto mark

Post by Armand Steenkamp »

Ek het Cardano en XRP. Ek is diep onnosel met dit en hou maar die ander manne dop. Sal hier ook dophou. Ek gaan verseker nog XRP inkoop sodra hy nou weer val
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Crypto mark

Post by jdpretorius »

Armand Steenkamp wrote:Ek het Cardano en XRP. Ek is diep onnosel met dit en hou maar die ander manne dop. Sal hier ook dophou. Ek gaan verseker nog XRP inkoop sodra hy nou weer val
Ek self nog net so onnosel

As ons gelukkig is gan hy (veral XRP) nou stelselmatig mooi klim tot einde Maart.
Na die laaste 2 dae se lekker dump, kon n ou vir ok pryse koop......hy't darem weer effe begin herstel.

Ek gan my nek uit steek en sê 98% van dit wat gepraat word, op al die media, is net hype of plain honde bollie

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Crypto mark

Post by jdpretorius »

Ek het genadiglik een van die scams uit gesnuffel.

Dit werk so.....n ou sê hy kan jou help om jou bates te groei, deur bv. "copy trading".
Nou moet jy van jou crypto (gewoonlik ETH of BTC) in n guru platform oor betaal, met rigestrasie, en hulle gee jou ook sommer dadelik 50% meer as n bonus.
Hulle gan dan kamstig van jou winste (10%) deel, as hulle/sy vergoeding......jy kan seker nou raai jy gan nooit weer jou crypto sien nie.

Die lot deel ook op geen stadium enige werklike trend voorspellings met hoe hy/hulle by die uit kom, of traiding tips wat water dra nie.
Hull raak ook maklik baie aanstootterig dat jy NOU moet aansluit voor ....die mark draai ens.

Die oomblik as iemand wil hê jy moet van jou crypto oor betaal, gan die rooi lig klaar vir my aan.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13584
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Crypto mark

Post by Capt. Yoda »

Johan, die gurus is dit ouens op Instagram wat heeltyd in n vliegtuig sit of voor hul R8s staan? Eintlik sulke Andrew Tates van Temu?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
skollie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm

Re: Crypto mark

Post by skollie »

Koop Fartcoin...... ek dink dit behoort goed te doen

Image

Sent from my SM-S916B using Tapatalk

User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13584
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Crypto mark

Post by Capt. Yoda »

Wonder of ek nie eder n EV koop nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Crypto mark

Post by jdpretorius »

Capt. Yoda wrote:Johan, die gurus is dit ouens op Instagram wat heeltyd in n vliegtuig sit of voor hul R8s staan? Eintlik sulke Andrew Tates van Temu?
ImageImageImageImage.....ek dog hulle word almal Piet genoem

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Crypto mark

Post by jdpretorius »

skollie wrote:Koop Fartcoin...... ek dink dit behoort goed te doen

Image

Sent from my SM-S916B using Tapatalk
Ek moes gou eers google waaroor FARTCOIN gan.....

"Built on the Solana and launched through Pump.fun, Fartcoin benefits from low cost and high speed transactions. However, unlike some memecoins that boast innovative utilities, Fartcoin’s appeal lies predominantly in its cultural and humorous value rather than technological advancements."

Dit klink soos een van die ander meme coins "unicorn moon poo"

Dit is seker ok as n ou op die "short" wil handel dryf.....en hoop vir n vinnige 10x, met n lae inset koste.

Net my 1/4c.....ek belê eerder in crypto wat nuwe tech onwerp, wat voor iewers n groot impak op die wereld ekonomie of bank stelsel, dalk mag/gan hê.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1266
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Crypto mark

Post by TFDADD »

by Capt. Yoda » Sat Dec 21, 2024 6:32 pm
Wonder of ek nie eder n EV koop nie
Capt. Yoda - spesiaal vir jou - EV vs Crypto ;)
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1266
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Crypto mark

Post by TFDADD »

"Every four years, Bitcoin and other cryptocurrencies experience a mania that draws millions of people around the world who hope to earn big returns on surging token prices.

Like clockwork, many of these new investors, traders, and speculators learn the hard way what Bitcoin enthusiasts mean with the mantra, “Not your keys, not your coins.”

This is because many people buy cryptocurrencies without fully understanding the risks — especially the risks associated with custody.

During the last Bitcoin boom and bust phase between 2019 and 2022, people lost billions due to exchanges and yield account providers going bankrupt."
Stick with what you know.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
toxicsox
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 358
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am

Re: Crypto mark

Post by toxicsox »

Die VALR platform werk bitter maklik om Crypto te koop en verkoop. Ek hou Bitcoin en Tether Gold.
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: Crypto mark

Post by Ritchie »

jdpretorius wrote: Sun Dec 22, 2024 11:31 am
skollie wrote:Koop Fartcoin...... ek dink dit behoort goed te doen

Image

Sent from my SM-S916B using Tapatalk
Ek moes gou eers google waaroor FARTCOIN gan.....

"Built on the Solana and launched through Pump.fun, Fartcoin benefits from low cost and high speed transactions. However, unlike some memecoins that boast innovative utilities, Fartcoin’s appeal lies predominantly in its cultural and humorous value rather than technological advancements."

Dit klink soos een van die ander meme coins "unicorn moon poo"

Dit is seker ok as n ou op die "short" wil handel dryf.....en hoop vir n vinnige 10x, met n lae inset koste.

Net my 1/4c.....ek belê eerder in crypto wat nuwe tech onwerp, wat voor iewers n groot impak op die wereld ekonomie of bank stelsel, dalk mag/gan hê.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Stem 100% saam jou laaste parragraaf. Dit is presies die rede hoekom ek in die volgende twee belê het:-

Coreum- 3rd Generation Blockchain
Sologenic- Tokenizing Real World Assets (Stocks, Securities etc)

Onthou net, nie alle Cryptos is currencies nie, dit is n tegnologie waarin jy belê.

Groete
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Crypto mark

Post by jdpretorius »

toxicsox wrote:Die VALR platform werk bitter maklik om Crypto te koop en verkoop. Ek hou Bitcoin en Tether Gold.
Dit lyk of VALR die "Traiding View" grafieke gebruik...ek probeer nog leer om Traiding View program te leer Image

Daar is gerugte dat die EU "exchanges" Teather se USDT teen 30 Des moet "delist" oor hulle nie in lyn is met MiCA regulasies nie.....so ek weet nie wat dit gan doen vir Teather Gold oor die langer termyn nie.

XRP se RLUSD is blykbaar klaar MiCA compliment. Ek wens net Luno wil hom nou lys, maar dink hulle wag seker mar vir die finale hof uitspraak in Jan.

Ek't gister my DOT geruil vir BTC....BTC lyk vir my net sterker oor die lang termyn.

Sekere voorspellings sê dat Alt coins nou eerste lekker gan styg en dalk sy hoogtepunt gaan beryk aan die einde van Q1 (1ste kwartaal)....van die ander top 10 coins gan hopelik bietjie langer pomp tot dalk einde Q3.
HBAR & AAVE lyk al klaar beter vanoggend.

Ek kyk gister n stuk info oor hoe/watter ouderdom klasse in crypto belê en pro dit is.....die millennials en jonger garde gaan sekerlik die nuwe tiepe ekonomie in crypto verder dryf.

Daar is blykbaar EU lande wat klaar beplan om crypto "krediet" kaarte uit te ryk.

Ek wonder of die groter finansiele belegging instansies se denke rondom crypto al begin verander ?

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Crypto mark

Post by Geno »

TFDADD wrote: Sun Dec 22, 2024 11:32 am
by Capt. Yoda » Sat Dec 21, 2024 6:32 pm
Wonder of ek nie eder n EV koop nie
Capt. Yoda - spesiaal vir jou - EV vs Crypto ;)
Nog een EV comment of verwysing daarna op hierdie draad wen vir jou 'n 30 dae ban op die forum.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3964
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Crypto mark

Post by tau »

Gaan mense soos ek wat sukkel om sy rekenaar aan te skakel, wat nog van Crypto trade helemla agter raak in die lewe?

Ek wonder altyd oor beroepe soos Ystersmid, sentrale operateer, huisbak drywer ens. Eens kon jy nie dink dat die wêreld sonder hierdie talente kon bestaan nie en vandag beslaan mense net perde vir sport.

Goud behou wel sy waarde en die aanvraag bly hoog, maar goud is nie net 'n handels waarde item nie, maar word oor gebruik in juwele, tande en tegnologie parte.

Soos met belegings staan ek terug en kyk in onkunde.

Mag julle manne baie geld maak.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Crypto mark

Post by jdpretorius »

Geno wrote:
TFDADD wrote: Sun Dec 22, 2024 11:32 am
by Capt. Yoda » Sat Dec 21, 2024 6:32 pm
Wonder of ek nie eder n EV koop nie
Capt. Yoda - spesiaal vir jou - EV vs Crypto ;)
Nog een EV comment of verwysing daarna op hierdie draad wen vir jou 'n 30 dae ban op die forum.
LMGA......jy gooi mos nou petrol op die vuur Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Crypto mark

Post by jdpretorius »

tau wrote:Gaan mense soos ek wat sukkel om sy rekenaar aan te skakel, wat nog van Crypto trade helemla agter raak in die lewe?

Ek wonder altyd oor beroepe soos Ystersmid, sentrale operateer, huisbak drywer ens. Eens kon jy nie dink dat die wêreld sonder hierdie talente kon bestaan nie en vandag beslaan mense net perde vir sport.

Goud behou wel sy waarde en die aanvraag bly hoog, maar goud is nie net 'n handels waarde item nie, maar word oor gebruik in juwele, tande en tegnologie parte.

Soos met belegings staan ek terug en kyk in onkunde.

Mag julle manne baie geld maak.
Dis hoekom ek hou van die Luno app....hy's taamlik eenvoudig, as n ou net eers die aanvanklike registrasie ding gewen het, en jou bank rekening link.

Ek spandeer net roomys geld op crypto en met my belegging in dit kan ek dalk n 1/2 Garmin chrony koopImage.....ek sien dit so, as die crypto net inflasie uit presteer dan het n ou klaar gewen. Meer so as jy net jou R10 in sit en vergeet daar van.
Ek't nog net R25 gewen met Lotto Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1266
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Crypto mark

Post by TFDADD »

by jdpretorius » 24 Dec 2024 11:46

Geno wrote:
TFDADD wrote: ↑22 Dec 2024 11:32
by Capt. Yoda » Sat Dec 21, 2024 6:32 pm
Wonder of ek nie eder n EV koop nie
Capt. Yoda - spesiaal vir jou - EV vs Crypto ;)
Nog een EV comment of verwysing daarna op hierdie draad wen vir jou 'n 30 dae ban op die forum.
LMGA......jy gooi mos nou petrol op die vuur Image
Ek't nog nooit so 'n kompetisie gewen nie, so dis 'tempting' :confused: - maar ek belowe ek sal nie, Geno ;)
Last edited by TFDADD on Tue Dec 24, 2024 12:41 pm, edited 1 time in total.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13584
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Crypto mark

Post by Capt. Yoda »

tau wrote: Tue Dec 24, 2024 11:29 am Gaan mense soos ek wat sukkel om sy rekenaar aan te skakel, wat nog van Crypto trade helemla agter raak in die lewe?

Ek wonder altyd oor beroepe soos Ystersmid, sentrale operateer, huisbak drywer ens. Eens kon jy nie dink dat die wêreld sonder hierdie talente kon bestaan nie en vandag beslaan mense net perde vir sport.

Goud behou wel sy waarde en die aanvraag bly hoog, maar goud is nie net 'n handels waarde item nie, maar word oor gebruik in juwele, tande en tegnologie parte.

Soos met belegings staan ek terug en kyk in onkunde.

Mag julle manne baie geld maak.
Ek is ook te onnosel vir die game maar ek geniet om te sien wat ander mense dink. Ek stem wel saam met Johan dat die ding heel moontkik in 2025 gaan ontplof. Ekt erens gelees dat Elon ook nou besig is met sy eie “currency” en hys seker in die pound seats om te weet wat gaan gebeur, of hoe noem die liberal media hom nou “the unelcted South African President of America”.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Crypto mark

Post by jdpretorius »

Capt. Yoda wrote:
tau wrote: Tue Dec 24, 2024 11:29 am Gaan mense soos ek wat sukkel om sy rekenaar aan te skakel, wat nog van Crypto trade helemla agter raak in die lewe?

Ek wonder altyd oor beroepe soos Ystersmid, sentrale operateer, huisbak drywer ens. Eens kon jy nie dink dat die wêreld sonder hierdie talente kon bestaan nie en vandag beslaan mense net perde vir sport.

Goud behou wel sy waarde en die aanvraag bly hoog, maar goud is nie net 'n handels waarde item nie, maar word oor gebruik in juwele, tande en tegnologie parte.

Soos met belegings staan ek terug en kyk in onkunde.

Mag julle manne baie geld maak.
Ek is ook te onnosel vir die game maar ek geniet om te sien wat ander mense dink. Ek stem wel saam met Johan dat die ding heel moontkik in 2025 gaan ontplof. Ekt erens gelees dat Elon ook nou besig is met sy eie “currency” en hys seker in die pound seats om te weet wat gaan gebeur, of hoe noem die liberal media hom nou “the unelcted South African President of America”.
Elon staan mos klaar agter DOGE of Dogecoin....wonder of hy dan nou nog n nuwe RWA coin (real world asset) dalk will begin....dalk sodat mense in bv. Space-X kan belê, en hy dit so verder kan befonds.....of dalk eerder n "Stablecoin"

Hy't ook blykbaar onlangs n m@erse lot XRP gekoop.

Dit lyk of hy taamlik bo aan die lys vir rykste mense in die wereld is.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Post Reply