Hallo almal
Vir die van julle wat al n muzzle brake op n geweer gesit het, wat het julle gebruik om die brake te time.
Ase Utra verkies shims bo crush washers, maar ek kan nie sien dat die een rerig n nadeel of voordeel gaan he bo die ander nie?
Waar kan mens shims en crush washers kry?
Is daar dalk n beter manier hoe om n brake te time?
Jammer vir al die engelse terme.
Mooi dag
Shims of crush washer vir brake?
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Shims of crush washer vir brake?
Ek het by een van ons parte/gereedskap winkels shims plaat gekry. Kom in rolle van verskillende diktes.
Shim Stock MTS Brass Box
Shim Stock MTS Brass Box
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Shims of crush washer vir brake?
Die maklikste in my opinie is 'n lock nut agter die brake. Ek het 'n Helber en David Tubb brake en albei werk met dit.
-
B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Re: Shims of crush washer vir brake?
Martiens
Is daar genoeg draad vir n locknut en brake,…of anders gestel,…hoeveel draad benodig mens vir locknut en brake?
Is daar genoeg draad vir n locknut en brake,…of anders gestel,…hoeveel draad benodig mens vir locknut en brake?
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Shims of crush washer vir brake?
Op 'n standaard 15-20mm draaf is daar ja. Die 'lock nut' hoef nie meer as 5mm breed te wees nie. 'n Ander konfigerasie wat Helber se Achmed brakes gebruik (Google gerus) is dat die lock nut se draad aan die buite kant van die brake sit. So wanneer die brake in posisie is draai die moer terug aksie se kant toe tot dit teen die loop vas druk en dus sluit dit in posisie. Ek is nie nou naby die geweer om foto's te neem nie.B Five wrote: Thu Dec 19, 2024 9:15 pm Martiens
Is daar genoeg draad vir n locknut en brake,…of anders gestel,…hoeveel draad benodig mens vir locknut en brake?