300 win mag en 375 ruger/h&h as twee geweer como

Post Reply
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: 300 win mag en 375 ruger/h&h as twee geweer como

Post by Sako75 »

Sal naaks voel maar met lekker ligte punte (125gr - monometaal) kan 'n springbok nie te ver staan nie......  :angel:

Ek het al baie gedagdroom oor 'n battery egte Holland & Holland gewere in 300H&H, 375H&H en 400H&H......  Maar teen R250,000+ per stuk kan dit swaar gaan!
Last edited by Sako75 on Wed Sep 14, 2011 10:01 pm, edited 1 time in total.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
Post Reply