Items te koop.
-
Nightforce
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Sat Aug 24, 2019 10:50 am
Re: Items te koop.
Bump
6.5 Creed soos gelys, R23 000.00 - voorlopig verkoop (pending logistiek / vervoer)
6.5 Creed soos gelys, R23 000.00 - voorlopig verkoop (pending logistiek / vervoer)
-
Nightforce
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Sat Aug 24, 2019 10:50 am
Re: Items te koop.
Bump
243 Sako De Lux met 28" light barrel (Palma) 1:10 twist. R20 000.
6.5 Creed soos gelys, R23 000.00 nog beskikbaar.

Bump :
Kersfees aanbod:
Mannie lyk my dit gaan beter werk as ek die pakkie opbreuk vir die 6.5 Creed .
6.5 Creed ( Geweer met GRS Kolf en Ringe die barrel 24" is threaded vir n silencer ) - R170000 . (Let wel sonder al die ander bykomstighede).
243 Sako De Lux met 28" light barrel (Palma) 1:10 twist - nuwe prys R16000.00.
Ram courier koste vir die koper.
Groete
Hendrik
0768930523

6.5 Creed soos gelys - is verkoop.
Dankie lede.
Dankie lede.
-
Nightforce
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Sat Aug 24, 2019 10:50 am
Re: Items te koop.
Middag Manne,
243 Sako De Lux met 28" light barrel (Palma) 1:10 twist - nie meer beskibaar @ Kersfees aanbod nie , maar verlaagde prys van R20 000.00.

bump.
Ek sal kyk na aanbod van R19 000.
Gesels met my.
Groete
Hendrik
0768930523
Ek sal kyk na aanbod van R19 000.
Gesels met my.
Groete
Hendrik
0768930523
-
Nightforce
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Sat Aug 24, 2019 10:50 am
Re: Items te koop.
Bumb Prys verlaging op die volgende items :
Sausage Maker 3l Including Crown Buket with 2 knives and Patty Maker. R2900- Beskikbaar.
Primo Sticks Tripod Gen2 & Gun Rest. R2000 - Beskikbaar.
Cadwell Ballistic Precision Chrono Graph. R1500- Beskikbaar .
Courier koste vir die koper.

- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1652
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Items te koop.
Ek sien op die heel eerste post n wheeler cant indicator. Hy nog beskikbaar? Indien wel wil ek hom koop
-
Nightforce
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Sat Aug 24, 2019 10:50 am
Re: Items te koop.
Middag Bees,
Yes MAN nog beskibaar. Ek is in Umhlanga.
Jammer kyk nie so gereeld op Jaracal.
Wheeler Grant Indicator R800
Whats up my gerus.
Hendrik
0768930523
Yes MAN nog beskibaar. Ek is in Umhlanga.
Jammer kyk nie so gereeld op Jaracal.
Wheeler Grant Indicator R800
Whats up my gerus.
Hendrik
0768930523
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Items te koop.
Steel somer Frans sin vanaand da van sy gun af ma soos ek hom ken is dit weer n level van Builders met epoxy vas geplakBeesBreet wrote: Thu Feb 06, 2025 8:55 pm Ek sien op die heel eerste post n wheeler cant indicator. Hy nog beskikbaar? Indien wel wil ek hom koop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1652
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Items te koop.
Frans met daai gun n jakkals vandag op 1033yds gekap… sonder n levelCapt. Yoda wrote:Steel somer Frans sin vanaand da van sy gun af ma soos ek hom ken is dit weer n level van Builders met epoxy vas geplakBeesBreet wrote: Thu Feb 06, 2025 8:55 pm Ek sien op die heel eerste post n wheeler cant indicator. Hy nog beskikbaar? Indien wel wil ek hom koop
Sent from my iPhone using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1652
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Items te koop.
Dankie, ek WhatsApp jou vroeg volgende week as hy nog beskikbaar is. Ek ry Vrydag 28ste by jou verbyNightforce wrote:Middag Bees,
Yes MAN nog beskibaar. Ek is in Umhlanga.
Jammer kyk nie so gereeld op Jaracal.
Wheeler Grant Indicator R800
Whats up my gerus.
Hendrik
0768930523
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Nightforce
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Sat Aug 24, 2019 10:50 am
Re: Items te koop.
Bump: prysverlaging.
243 Sako De Lux met 28" light barrel (Palma) 1:10 twist. R20 000. Gunsmitting is gedoen deur "OrphanWapens en koper kan hulle skakel".Loop is skaars ingeskiet. Alles soos in die PDF wat gelaai is.
Beste Hendrik

Ontrek die Sako 243 uit die mark.
Ek dink ek kan nog nie afskeid neem van haar nie.
Dankie vir die belangstelling.
Groete
Hendrik
Ontrek die Sako 243 uit die mark.
Ek dink ek kan nog nie afskeid neem van haar nie.
Dankie vir die belangstelling.
Groete
Hendrik