6 GEWEER KLUIS

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

6 GEWEER KLUIS

Post by blaser »

BAIE GOEIE KWALITEIT KLUIS
CENTURION
0824916997
R4999
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: 6 GEWEER KLUIS

Post by Hein22 »

Wat is sy mates?

Sent from my SM-A546E using Tapatalk

Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: 6 GEWEER KLUIS

Post by blaser »

1370 HOOG 600 BREED 360 DIEP
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1895
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: 6 GEWEER KLUIS

Post by Ratel »

Blaser. Ek sal hom vat. Het jy sy spaarsleutel ook beskikbaar
Maak 'n verskil
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2959
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: 6 GEWEER KLUIS

Post by Lategan1 »

Ratel wrote: Sat Nov 23, 2024 6:32 pm Blaser. Ek sal hom vat. Het jy sy spaarsleutel ook beskikbaar
Ek sien die spaar…. :)

Lekker kluis.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1895
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: 6 GEWEER KLUIS

Post by Ratel »

Lategan1 wrote: Sat Nov 23, 2024 6:38 pm
Ratel wrote: Sat Nov 23, 2024 6:32 pm Blaser. Ek sal hom vat. Het jy sy spaarsleutel ook beskikbaar
Ek sien die spaar…. :)

Lekker kluis.

Beste.
LMGA Lategan ja miskien moes ek in zoom. Baie plek vir ekstra roere maar kort altyd kluis spasie. Ek is nou beduie dat die vierde kluis die laaste is. ++>:
Maak 'n verskil
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2959
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: 6 GEWEER KLUIS

Post by Lategan1 »

Ek verstaan nie dat in hierdie tye van groter teleskope, meeste vervaardigers steeds met outydse mates kluise vervaardig nie. Veral nog ook as mens geweer stoor met geweerband aan. Die goed kap en haak. Selfs nie spasie vir “click up caps” op jou tele nie. Baie plek in hierdie een.

Spaarsleutel is ‘n bonus. O0

Goeie koop.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1895
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: 6 GEWEER KLUIS

Post by Ratel »

Ja dis amper soos die verpakking van tente ens. Die sak is altyd te klein. Ek sit eerder minder gewere in n kluis en ek weet die teleskope stamp en kap nie teen die kluis nie
Maak 'n verskil
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: 6 GEWEER KLUIS

Post by blaser »

verkoop
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1895
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: 6 GEWEER KLUIS

Post by Ratel »

blaser wrote: Mon Nov 25, 2024 6:32 amverkoop
Dis jammer. Dalk is ek gelukkig volgende keer.
Maak 'n verskil
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: 6 GEWEER KLUIS

Post by blaser »

dankie
is uit junk mail verkoop
Post Reply