Dagsê,
Ek het 24 van die pinte wat ek nie gaan gebruik nie. Maak my n aanbod.
Groete
Lapua
24 van 400gr SBC .423
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 844
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: 24 van 400gr SBC .423
Oom Gerhard maak seker nou 'n somersault.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 24 van 400gr SBC .423
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2959
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 24 van 400gr SBC .423
Ek voel bietjie uitgesluit by die grappie?
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 488
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: 24 van 400gr SBC .423
Mnre, onder geen omstandighede wil ek van hulle ontslae raak oor ek n probleem het met die produk nie. Ek het bloot net besluit om n ander fabrikaat te gebruik en het dus nie werk vir hulle nie.
