Ek is bietjie in die Wes Rand vir n paar dae vir n groot fietsry resies. Ons bly in Randburg. Ek ken glad nie die area nie en wil gou hoor by die manne wat wel doen. Wat is die grootste wapen winkels in die area. Sal graag net bietjie wil gaan rond loop en kyk hoe lyk die winkels hier in die Noorde. Wil nie noodwendig iets koop nie net graag bietjie "browse" so die winkel met die grootste verskeidenheid wapens en teleskope byvoorbeeld!
Groete
Hanro
Sent from my CPH2521 using Tapatalk
Randburg Geweerwinkels
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Randburg Geweerwinkels
Kalahari Arms op Beyers Naude by Honey Crest center, anders ry af met die N1 Safari and Outdoor toe
Dave Sheer is ook nie te ver van jou af nie, best "bang for your buck" sal Safari and Outdoor Rivonia wees
Dave Sheer is ook nie te ver van jou af nie, best "bang for your buck" sal Safari and Outdoor Rivonia wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Randburg Geweerwinkels
Die twee grootste winkels wat naby aan jou sal wees is Safari & Outdoor Rivonia en dan Waterfall Arms. Waterfall is so 5min vanaf S&O so werk lekker uit.Tiny Hunter wrote: Wed Nov 13, 2024 8:53 am Ek is bietjie in die Wes Rand vir n paar dae vir n groot fietsry resies. Ons bly in Randburg. Ek ken glad nie die area nie en wil gou hoor by die manne wat wel doen. Wat is die grootste wapen winkels in die area. Sal graag net bietjie wil gaan rond loop en kyk hoe lyk die winkels hier in die Noorde. Wil nie noodwendig iets koop nie net graag bietjie "browse" so die winkel met die grootste verskeidenheid wapens en teleskope byvoorbeeld!
Groete
Hanro
Sent from my CPH2521 using Tapatalk
Geniet die 94.7
- Stukkies
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Thu Feb 29, 2024 11:30 am
Re: Randburg Geweerwinkels
Hi as jy 'n paar kleiner winkels wil besoek is dit die moeite werd om by Kolskoot - gesels met Jaco hy ken gewere en was self 'n springbok skut en Randburg Arms 'n draai te maak.
_____________________
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Randburg Geweerwinkels
Die kruitvat is klein maar ek geniet hom altyd....en n koppie koffie by Kiril die Rus in sy mancave, is n belewenis
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Randburg Geweerwinkels
Hy kan moontlik die race mis as hy by Kiril gaan kuierCobus(Cobb) wrote: Thu Nov 14, 2024 9:56 pm Die kruitvat is klein maar ek geniet hom altyd....en n koppie koffie by Kiril die Rus in sy mancave, is n belewenis
Cheers
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Randburg Geweerwinkels
My on-populere opinie, vermy SO. Julle het een in die kaap. Gaan kuier by Camdix in Krugersdorp, Spartan Arms in Edenvale, Dave Sheer in Bramley en Halestorm in PTA. Dis iets anders. Dis wel n bietjie gery, maar verseker die verkeer werd.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
