Ek sit my Venompie in die mark!
Scope le nou al n jaar, hy was n paar maande op my seuntjie se 223 maar gou agtergekom die hele setup is te swaar en glad nie ideaal vir n 6 jarige nie.
Baan uitstappie was perfek maar in die veld het die man gesukkel om iets te sien, hy is nou op n plain Leupold 3-9x40 en dit gaan beter.
Scope is by S&O gekoop dec 2022, geen ring merke nie maar ek het die turret doppie bietjie gekrap toe ek zero stop stel (223 doppie is nie die regte tool om die turret doppie af te haal nie).
Overall in 9/10 kondisie, boks en al sy dingetjies wat saam kom is ingesluit, dink nie die scope het 50 skote onder hom deur nie.
Ek wil graag R11k vir hom he en ek sal die courier koste cover.
Gooi n w.app! 072 963 144drie
Vortex Venom 5-25x56 MRAD VERKOOP
-
PetrusB
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm
Vortex Venom 5-25x56 MRAD VERKOOP
Last edited by PetrusB on Tue Mar 18, 2025 7:22 am, edited 1 time in total.
------------
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
CZ 75 compact 9mm
Savage Mod12 VLP 22-250 (sold)
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
Moer ou .303
CZ 550 .308 (sold)
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
CZ 75 compact 9mm
Savage Mod12 VLP 22-250 (sold)
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
Moer ou .303
CZ 550 .308 (sold)
-
PetrusB
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm
Re: Vortex Venom 5-25x56 MRAD
Price drop na 10k
------------
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
CZ 75 compact 9mm
Savage Mod12 VLP 22-250 (sold)
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
Moer ou .303
CZ 550 .308 (sold)
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
CZ 75 compact 9mm
Savage Mod12 VLP 22-250 (sold)
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
Moer ou .303
CZ 550 .308 (sold)