Dagsê, ek het 'n paar items wat in my pad staan. Dalk kan dit beter aangewend deur iemand anders.
1. Redding Big Boss II Press met die monteer plaat - sy primer stuk moet vervang word. Ekt gebruik dit nie dus nooit vervang nie. R2800
2. VERKOOP Leica LRF B1600 - R5500
3. VERKOOP Magnetospeed sporter met Zero Runout adaptor - R2000
4. 30mm high JDP ringe - R1800
5.VERKOOP RCBS chargemaster lite - R5500
6. VERKOOP Lyman case prep centre - R4000
7. RCBS case prep centre - R4000
Eks in Centurion
071 480 7251
Sent from my SM-S926B using Tapatalk
Maak Kas Skoon
-
JDEls
- Full Member

- Posts: 216
- Joined: Wed Apr 20, 2016 1:37 pm
Maak Kas Skoon
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by JDEls on Mon Nov 11, 2024 9:39 am, edited 4 times in total.
-
JDEls
- Full Member

- Posts: 216
- Joined: Wed Apr 20, 2016 1:37 pm
Re: Maak Kas Skoon
Nog fotos
Sent from my SM-S926B using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
JDEls
- Full Member

- Posts: 216
- Joined: Wed Apr 20, 2016 1:37 pm
Re: Maak Kas Skoon
Nog fotos
Sent from my SM-S926B using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1996
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Maak Kas Skoon
Ek sal die magneto vat.
Dankie.
Met n vleisie...
Dankie.
Met n vleisie...
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Maak Kas Skoon
Middag JD
Is die Leica rangefinder nog beskikbaar?
Indien wel, wil ek hom graag neem.
Ek stuur sommer 'n PM ook.
Groete
Is die Leica rangefinder nog beskikbaar?
Indien wel, wil ek hom graag neem.
Ek stuur sommer 'n PM ook.
Groete
-
Charl.308
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Sep 04, 2014 12:30 pm
Re: Maak Kas Skoon
More JD
Stel belang in die Lyman case prep centre.
Het hy nog al sy "fittings en borseltjies"?
Groete Charl
Stel belang in die Lyman case prep centre.
Het hy nog al sy "fittings en borseltjies"?
Groete Charl
-
JDEls
- Full Member

- Posts: 216
- Joined: Wed Apr 20, 2016 1:37 pm
Re: Maak Kas Skoon
Hi Charl, die Lyman casetrimmer is sopas verkoop.Charl.308 wrote:More JD
Stel belang in die Lyman case prep centre.
Het hy nog al sy "fittings en borseltjies"?
Groete Charl
Sent from my SM-S926B using Tapatalk
