My lys het did volgende toevoegings gekry.
222Rem
308 Norma Mag
En ek dink 470NE Dubble volgende
Watse kaliber volgende????
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Watse kaliber volgende????
Jy kan nou my ou Oberndorf Mauser Mod. B Sporter in 8x60J koop. Dit is 'n 30-06 op steroids. Dit sal die perfekte toevoeging wees in jou middelorde
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Watse kaliber volgende????
HeinM wrote: Fri Nov 08, 2024 10:29 am Jy kan nou my ou Oberndorf Mauser Mod. B Sporter in 8x60J koop. Dit is 'n 30-06 op steroids. Dit sal die perfekte toevoeging wees in jou middelorde
-
JVT172
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am
Re: Watse kaliber volgende????
As dit 'n 8x68s was defnatief.HeinM wrote: Fri Nov 08, 2024 10:29 am Jy kan nou my ou Oberndorf Mauser Mod. B Sporter in 8x60J koop. Dit is 'n 30-06 op steroids. Dit sal die perfekte toevoeging wees in jou middelorde
Groete