Goeiemiddag,
Ek het hierdie Hikmikro Alpex 4K LRF beskikbaar vir iemand wat belangstel. Die teleskoop is splinternuut in sy verpakking met al sy toebehore. Hy was nog nooit op 'n geweer nie. Ek het hom gekoop vir 'n spesifieke projek maar het intussen van plan verander. Lees gerus bietjie op oor die teleskoop. Hy is baie goeie waarde vir geld aangesien dit 'n dag en nag teleskoop is met 'n ingeboude afstandmeter (range finder) en 'n ballistiese program om jou skootplasing op verskillende afstande te vergemaklik. Funksies wat jy normaalweg net in baie duurder teleskope kry. Hulle verkoop normaalweg vir net so oor die R24k (as jy kan kry). Ek sal die een laat gaan vir R 19,000.00 wat ek dink 'n baie goeie koop is aangesien die teleskoop splinternuut is.
Praat gerus met my per telefoon, Whatsap, Telegram of Signal op 082agtnul55twee44. Koerierkoste en versekering vir die koper soos toepaslik.
Seƫn
Johan
Hikmikro Alpex 4K LRF Splinternuut
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Hikmikro Alpex 4K LRF Splinternuut
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by prohunt on Mon Dec 09, 2024 10:16 am, edited 1 time in total.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Hikmikro Alpex 4K LRF Splinternuut
Prys verlaag na R19,800. Dis 'n baie goeie prys aangesien die teleskoop nog nooit gemonteer was nie en die koper spaar basies 20% op 'n splinternuwe produk (my verlies
).
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Hikmikro Alpex 4K LRF Splinternuut
Hallo Disiderata,
Ek het vir jou my kontaknr gestuur soos gevra. Indien jy hom nie ontvang het nie kyk asb net na die eerste plasing (advertensie), hy word daar ook gegee.
Ek het vir jou my kontaknr gestuur soos gevra. Indien jy hom nie ontvang het nie kyk asb net na die eerste plasing (advertensie), hy word daar ook gegee.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Hikmikro Alpex 4K LRF Splinternuut
Nog beskikbaar
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Hikmikro Alpex 4K LRF Splinternuut
Ek het onlangs vir my een gekoop en is baie tevrede veral as jy in ag neem dat ek net die een geweer met die teleskoop het en hom dus vir dag en nag skiet gebruik. Ek het wel die beter IR flits gekoop omdat ek gedink het die standaard een sal te effens wees.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Hikmikro Alpex 4K LRF Splinternuut
Ek wil net byvoeg die teleskoop is plaaslik aangekoop, so sy waarborg is plaaslik geldig.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Hikmikro Alpex 4K LRF Splinternuut
Laaste prysverlaging voor onttrekking R19,000.