Scam Alert

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Haasvel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm

Scam Alert

Post by Haasvel »

Goeie more

Wees asb op die uitkyk vir die persoon.

Hys glo van Wolmaranstad af. Ekt maandag CZ 457 komponente by hom gekoop en hy ignoreer alle boodskappe. Sy nommer werk steeds alhoewel hy myne verwyder het. Hyt tot gister al my boodskappe gelees, geen terugvoer.

Hoe maak 'n man? Ek vermoed hy sluip op die Safari outdoor app ook

Net n waarskuwing

GroeteImageImage

Sent from my SM-S921B using Tapatalk

WentzelEngelbrecht1
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Fri Mar 15, 2024 5:43 pm

Re: Scam Alert

Post by WentzelEngelbrecht1 »

Die nommer is gelys onder ene Biloe Mohlabine.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Martiens Bekker
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm

Re: Scam Alert

Post by Martiens Bekker »

Wanneer iemand E-wallet noem, stuur hom is sy m....
User avatar
Haasvel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm

Re: Scam Alert

Post by Haasvel »

WentzelEngelbrecht1 wrote:Die nommer is gelys onder ene Biloe Mohlabine.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ekt hom gebel en hyt my gevoicenote. Afrikaanse man

En hys heel clued up met gewere ens

Sent from my SM-S921B using Tapatalk

User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Scam Alert

Post by Capt. Yoda »

E Wallet ++>: ++>:
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 959
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Scam Alert

Post by OosKaapJagter »

Baie van die slenters word vanuit gevangenisse bedryf.

Ek kan net twee dinge waarborg:
(i) Die vent is nie JP Naudé nie; en
(ii) Hy is nie van Wolmaransstad nie.

Indien jy wel enige vorm van identifikasie van JP Naudé ontang, was hy waarskynlik een van die onlangse slagoffers.
User avatar
Haasvel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm

Re: Scam Alert

Post by Haasvel »

OosKaapJagter wrote:Baie van die slenters word vanuit gevangenisse bedryf.

Ek kan net twee dinge waarborg:
(i) Die vent is nie JP Naudé nie; en
(ii) Hy is nie van Wolmaransstad nie.

Indien jy wel enige vorm van identifikasie van JP Naudé ontang, was hy waarskynlik een van die onlangse slagoffers.
Ek stem, doodseker nie een van die 2 nie.

Klink my hy was besig die week. Paar manne gesluk vir groot bedrae.




Sent from my SM-S921B using Tapatalk

Post Reply