Dag ouens,
Soos die opskrif se - Ek is opsoek na n Sako (verkieslik ouer generasie) of Tikka T3 geweer in 8x57. Indien iemand van iets weet sal ek waardeer as jy my in die regte rigting kan stuur asb.
Gesoek - Sako of Tikka T3 in 8x57
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Gesoek - Sako of Tikka T3 in 8x57
Daar het vir baie jare n sako 85 black bear in 8x57 by zimbi gestaan.
Miskien is hy nog daar.
Met n vleisie...
Miskien is hy nog daar.
Met n vleisie...
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Gesoek - Sako of Tikka T3 in 8x57
Ja eks bewus van daai Black Bear wat vir lank daar gestaan het... Maar soos Murphy werk, is hy laasweek verkoop... Hy was ongelukkig ook amper dubbel die prys van wat hy moet kos, en dus die rede hoekom ek hom nie lankal gekoop het nie.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Gesoek - Sako of Tikka T3 in 8x57
Ja en kyk nou wat jou suinigheid jou in die sak bring! Laat dit vir jou n les wees.

