Te koop: Element Optics 4-16x44

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Te koop: Element Optics 4-16x44

Post by JF123 »

Soos per titel het ek 'n Element Optics 4-16x44 FFP met 'n APR-2D MOA kruishaar.

R8,500.00

Die is een van die lekkerste teleskope wat ek nog gebruik het. Die lens is mooi helder on die kruishaar is fyn op 4x maar nie te dik op 16x vergroting nie. Die tracking is perfek en die klieks is duidelik.

Dit het wel 'n klein skrapie langs die voorste kant soos op die foto
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Te koop: Element Optics 4-16x44

Post by JF123 »

As kemand belangstel, dit is nog beskikbaar
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Te koop: Element Optics 4-16x44

Post by JF123 »

Nog steeds beskikbaar
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Te koop: Element Optics 4-16x44

Post by JF123 »

Nog steeds beskikbaar.

Rede vir verkoop is dat ek het 'n teleskoop nodig waar die wind stelling 'n keppie op het. My laaste jag het die knoppie gedraai gedurende die bekruip.
Post Reply