More kerels
So bietjie raad.
My pa (n Namibiese burger) bly tans in SA by my. Ons moet van sy vuurwapens daai kant ontslae raak, voor dit boedelwapens raak. Wapens is tans in Maltahohe in berging.
Wat of wie sal die maklikste opsie wees? Gee ons dit in Windhoek in, of probeer ek dit uit die hand verkoop? En wat vra ek vir die wapens?
Dis n
Sako 375 Finnbear
Sako 308 Forrester
Remington 243 Model 700
Beretta 12boor semi
ou dikloop skyfksiet .22 (onseker van die maak)
Groete en dankie vir die raad
Vuurwapens verkoop in Namibia
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Vuurwapens verkoop in Namibia
Rowwe skatting, die toestand en ekstra's maak n groot verskil:
Sako 375 Finnbear: R14 000+, waarskynlik heelwat meer
Sako 308 Forrester: R11 000 +
Remington 243 Model 700: R8500+
Beretta 12boor semi: R5000+, dalk eerder R8000+
ou dikloop skyfskiet .22 : moeilik, baie afhanklik van die maak; soms R3500, ander R14 000.
Classic Arms se veilings gee 'n goeie aanduiding.