Nikon scope
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 488
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Nikon scope
Dagsê,
Ek verkoop my seun se ou scope om die nuwe een te help bevonds. Dit is n Nikon Monarch 2.5-10×42 in baie goeie kondisie. Scopie was op n 6.5x55. Soek graag R3800.00 vir hom. Laat weet maar as iemand fotos soek.
Groete
Ek verkoop my seun se ou scope om die nuwe een te help bevonds. Dit is n Nikon Monarch 2.5-10×42 in baie goeie kondisie. Scopie was op n 6.5x55. Soek graag R3800.00 vir hom. Laat weet maar as iemand fotos soek.
Groete
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 488
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Nikon scope
Reg gemaak, dit is n 2.5-10×42 vergroting
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1704
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Nikon scope
Hi, stuur asb vir my n foto...
Groete
Louis
082 379 2522
Groete
Louis
082 379 2522
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 488
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Nikon scope
Price reduction R3500.00
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Nikon scope
Watter nikon is dit Monarch gold of x of 3 ? Foto asb.
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Nikon scope
Watse reticle het dit?
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Nikon scope
Middag
Ek het n pel wat belangstel.
Stuur asb jou nommer en fotos cir my.
082 856. 2023
Ek het n pel wat belangstel.
Stuur asb jou nommer en fotos cir my.
082 856. 2023
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Nikon scope
Middag
Ek het n pel wat belangstel.
Stuur asb jou nommer en fotos cir my.
082 856. 2023
Ek het n pel wat belangstel.
Stuur asb jou nommer en fotos cir my.
082 856. 2023
-
Wortelman
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu Jan 24, 2019 9:49 pm
Re: Nikon scope
Goeie naand
Ek sal hom neem as Frikkie se vriend koue voete kry
Ek sal hom neem as Frikkie se vriend koue voete kry
22Hornet, 243Win, 6x45, 6.5CM, 7x57, 8x60, 9.3x62, 416Rigby, 470NE, 12Ga, 9mmPar
