Wat by die neus af?
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Wat by die neus af?
Ek het die lam vanoggend gekry.Wat sal die neus so afbyt.Dit het al voorheen ook gebeur.Daar is ook ander bytmerke aan die keel area.[img width=560 height=420]http://i1116.photobucket.com/albums/k56 ... 020360.jpg[/img]
Groet
Johan
Groet
Johan
-
Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: Wat by die neus af?
Johan
My beskeie mening: Draaijakkals. Ek se dit omdat ek al die ondervinding by my gehad het. Ek het n vae vermoede dat n groukat ook so kan vang.
Groete
Doepie
My beskeie mening: Draaijakkals. Ek se dit omdat ek al die ondervinding by my gehad het. Ek het n vae vermoede dat n groukat ook so kan vang.
Groete
Doepie
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Wat by die neus af?
Johan
As ek so kyk na die ouderdom van die lam is ek ook geneig om te se, draaijakkals. Hulle is kwaai agter die kraakbeen aan. Hulle is lief om die ore ook af te kou. Ek het geen ondervinding van groukatte.
Groetnis en sterkte

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Wat by die neus af?
Julle dink nie dit kan miskien 'n ratel wees nie? Ek kry ook lammers wat se neus gedeelte erg gebyt is ,maar nie af soos op die foto. Die bytery gebeur ook oor die hele plaas, is draaijakkals nie ook maar gebieds gebonde nie of sal almal van hulle so byt?
Ek moet se dit is die eerste keer dat ek dit hier by my op die plaas kry.
Johan
Ek moet se dit is die eerste keer dat ek dit hier by my op die plaas kry.
Johan
-
pirirob
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Tue Jun 07, 2011 8:14 pm
Re: Wat by die neus af?
Nag se mane.
Ek sou se dit is iets wat ge leer word as ek kyk na die lam is hy nie
baie groot nie en jy se die hond of kat kon hom nie dood byt nie.
Jy moet gou plan maak matter.
LEKKER NAG.
PIRIROB.
Ek sou se dit is iets wat ge leer word as ek kyk na die lam is hy nie
baie groot nie en jy se die hond of kat kon hom nie dood byt nie.
Jy moet gou plan maak matter.
LEKKER NAG.
PIRIROB.
-
NICO
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm
Re: Wat by die neus af?
More julle
Ek sal se dit is n Ratel. Het dit al voorheen gesien by ons.
Ek sal se dit is n Ratel. Het dit al voorheen gesien by ons.
As long as there's lead in the air there are hope
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Wat by die neus af?
Nico
Is jy van Upington,want ek dink ek het al jou bakkie in die dorp gesien?
Hoe kry ek 'n ratel in die hande,as dit een is.
Johan
Is jy van Upington,want ek dink ek het al jou bakkie in die dorp gesien?
Hoe kry ek 'n ratel in die hande,as dit een is.
Johan
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Wat by die neus af?
Johan.
n Vriend van my het al sulke gevalle by hom op lande gehad en s? dit is n geelmuishond.
Groete, hoop jy kry hom.
n Vriend van my het al sulke gevalle by hom op lande gehad en s? dit is n geelmuishond.
Groete, hoop jy kry hom.
-
BOATS
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Fri Mar 26, 2010 11:24 am
Re: Wat by die neus af?
Moernie daardie klein rooi meerkatjies uit die oog verloor nie.Ek het dit al vantevore gesien maar nie so erg soos op die foto nie.
- Topcat
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm
Re: Wat by die neus af?
By my ook die geval al gehad en volgens my pa was dit ook rooimeerkat se kind.Weet nie of dit waar was nie,het maar net die gewoonte om die ou kerel te glo."Geelmuishond"?? Dieselfde as rooimeerkat?
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Wat by die neus af?
Johan
As ek reg onthou is NICO van Van Zylsrus!!
Groetnis
As ek reg onthou is NICO van Van Zylsrus!!
Groetnis
-
NICO
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm
Re: Wat by die neus af?
Johan SJ
Ja Van Zylsrus maar ek is nou op Upington. Mama het geglo sy mis die winkels te veel en as ons weer dorp toe trek dan sal sy ook swanger raak. En nou ja glo dit of nie ek is die trotse pa van n pragtige seun, 7 weke oud.

Ja Van Zylsrus maar ek is nou op Upington. Mama het geglo sy mis die winkels te veel en as ons weer dorp toe trek dan sal sy ook swanger raak. En nou ja glo dit of nie ek is die trotse pa van n pragtige seun, 7 weke oud.
As long as there's lead in the air there are hope
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Wat by die neus af?
Baie geluk Nico!!!!NICO wrote: Johan SJ
Ja Van Zylsrus maar ek is nou op Upington. Mama het geglo sy mis die winkels te veel en as ons weer dorp toe trek dan sal sy ook swanger raak. En nou ja glo dit of nie ek is die trotse pa van n pragtige seun, 7 weke oud.![]()
![]()
![]()
![]()
Hoop hy bring vir julle baie vreugde !!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Wat by die neus af?
So Dis die rede dat hy so lank "missing in action" was!!
Nico baie geluk met julle seun en mag julle net voorspoed en vreugde ervaar.
Nico baie geluk met julle seun en mag julle net voorspoed en vreugde ervaar.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: Wat by die neus af?
Naand almal.
Het hierdie een so paar jaar terug by ons gekry. Miskien kan die manier van eet meer lig op die onderwerp wees:
[img width=560 height=420]http://i910.photobucket.com/albums/ac30 ... age149.jpg[/img]
Het hierdie een so paar jaar terug by ons gekry. Miskien kan die manier van eet meer lig op die onderwerp wees:
[img width=560 height=420]http://i910.photobucket.com/albums/ac30 ... age149.jpg[/img]
-
Pik
Re: Wat by die neus af?
Kyk bietjie daar by my storie Wat vang my lammers? daar is foto's van hoe die ondier by my vang. Dit lyk nogal baie soos jou foto. Dit wil voorkom asof dit 'n rooijakkals is wat hier by ons kwaad doen. Ek het klokkies by my BKB agent gekry en om so 5 skape per trop se nekke gehang en dit het sover gewerk.
Sterkte
Pik
Sterkte
Pik