Dag ouens
Kan iemand dalk n verwysing gee vir n Skietbaan naby aan Graaff-Reinet? Ek ken ongelukkig nie daai area goed nie.
Dankie
Skietbaan naby Graaff-Reinet?
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Skietbaan naby Graaff-Reinet?
Bel OVK of BKB in Graaff-Reinet en hulle sal heel waarskynlik vir jou kan vertel. Jy kan ook met die polisie daar praat, hoop hulle diens is nie te vrot nie.
