Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het 'n Howa 6.5 PRC 'n die pyplyn en ek kyk na 'n Woox Wild Man kolf vir hom. Het iemand al van die kolwe gesien, hoe lyk en voel hulle? Informasie oor hulle is maar skraps.
Hier is myne op my 22-250 Howa.
Hulle lyk fantasties maar jy moet die skroef in die pistol grip maar elke nou en dan vasdraai omrede die geneig is om los te gaan.
Of Loctite vanaf dag 1.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.